Quick Milk Tart Cookie Cups! Adding this to the list of treats I should try one day.

Nothing beats milk tart and this recipe puts a spin on the South African favourite. Try these milk tart cookie cups for the ultimate treat.

Easy No Bake Milk Tart - not sure if it was this recipe, but we had this at a South African friend's home on Sunday. It is divine!!!

phyllo pastry dessert recipes, gluten free dessert recipes, yummy desserts recipes - Nothing is better than a traditional homemade South African dessert to end off your meal. Here at we have put together a short list of our favourites.

1. Mikrogolf 1 blikkie kondensmelk 1 blikkie melk 2 blikkies warm water 2 eetlepels botter 4 eiers 6 eetlepels mielieblom (maizena) Knippie sout Pakkie tennisbeskuitjies SO MAAK JY: Meng al die bestanddele saam (behalwe die tennisbeskuitjies), klits en mikrogolf vir 7 minute op hoog. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 5 minute. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 3 minute. Klits weer. Pak tennisbeskuitjies onder in ’n bak, smeer vulsel bo-oor en strooi kaneel op.:

Marokkaanse melktert. 6 e botter, gesmelt 500 g filodeeg ¼ t fyn kaneel, plus nog ʼn bietjie vir versiering 1½ k melk 3 groot eiers ½ k kondensmelk ½ t vanieljegeursel versiersuiker vir versiering Metode: Smeer ʼn 23cm koekpan met botter. Plaas twee velle filodeeg in die pan en vou die kante om op hulself sodat die kante van die pan gedek is. Vou die oorblywende filodeeg velle in repies en rangskik in regop spirale in die middel van die pan. Smeer die deeg ligweg met gesmelt

Caramel milk tart

caramel milktart - my husband wants me to make this for him. A twist on our traditional milktart (huisgenoot wenresepte)

More ideas
Pinterest
Search