Lag whenever you can, say sorry if  you have to, let go what you can't change, kiss slowly, play hard, forgive quickly, take chances, give your all, regret nothing. Life is too short to not be happy all they time.    Wendy Kathleen Rogers

Lag wanneer jy kan, sê jammer as jy moet, laat gaan wat jy nie kan verander nie

Tussen die lepel en die mond val die pap op die grond. Betekenis: Jou planne word dikwels verydel wanneer jy byna jou doel bereik het.

My ma se Afrikaanse spreukwoorde is altyd die beste, ons lag soms lekker daarvoor veral omdat dit so min gebruik word deesdae, as dit nie vir my ma was nie sou ek nie die helfte daarvan geweet het nie.

Christmas words in Afrikaans - Wolcome Oh Silent night of piece under the southerncross -Judith Doubell Somerkersfees Koos du Plessis

Christmas words in Afrikaans - Wolcome Oh Silent night of piece under the southerncross -Judith Doubell Somerkersfees Koos du Plessis

as die skoen pas

Afrikaanse spreekwoorde/idiome "As die skoen pas, trek hom aan"

Om rammetjie-uitnek te wees: Betekenis: Om te spog en effens parmantig te wees. Oorsprong: Verwys na bokramme wat met hulle nekke vooruit gestrek agter die ooie aanloop.

Oorsprong: Verwys na bokramme wat met hulle nekke vooruit gestrek agter die ooie aanloop.

Pinterest
Search