Afrikaans geleerdheid alles

Collection by Natasha Groenewald

69 
Pins
 • 
65 
Followers
Natasha Groenewald
'n Kort en kleurvolle beskrywing van woordsoorte in Afrikaans.  Prentjies om dit makliker te onthou.  Ideaal vir die Afrikaanse klaskamer en ook hersiening en vaslegging tuis.  Afrikaans FAL sal dit in ouer grade ook kan gebruik.  Natuurlik ook ideaal as Mamma bietjie vergeet het ;-)

Woordsoorte - 'n maklike opsomming vir Gr. 4 - 7 - Teacha!

'n Kort en kleurvolle beskrywing van woordsoorte in Afrikaans. Prentjies om dit makliker te onthou. Ideaal vir die Afrikaanse klaskamer en ook hersiening en vaslegging tuis. Afrikaans FAL sal dit in ouer grade ook kan gebruik. Natuurlik ook ideaal as Mamma bietjie vergeet het ;-)

#ClippedOnIssuu from SkerpmakerB3

SkerpmakerB3

Issuu is a digital publishing platform that makes it simple to publish magazines, catalogs, newspapers, books, and more online. Easily share your publications and get them in front of Issuu’s millions of monthly readers. Title: SkerpmakerB3, Author: admin Bookbuzz, Name: SkerpmakerB3, Length: 21 pages, Page: 5, Published: 2013-01-22

"Tyd meting" Afrikaanse muurkaart / plakkaat - Educational Toys Online

Afrikaanse opvoedkundige muurkaart / plakkaat: "Meting van tyd" - ideaal vir die klaskamer of kind se slaapkamer. Verduidelik die konsep van tyd, bv 60 sekondes in 'n minuut, 60 minute in 'n uur ... 7 dae in 'n week ens. ens. Afrikaans educational poster - Laminated on both sides - 680mm x 480mm.

WOORDSOORTE PLAKKATE

10 x A4 Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

Transaksionele tekste: Briewe en CV Afrikaans HT en EAT graad 10-12 Voorbeelde en oefeninge.

Kreatiewe Skryfwerk: Transaksionele Tekste (Boek 1)

Transaksionele tekste: Briewe en CV Afrikaans HT en EAT graad 10-12 Voorbeelde en oefeninge.

Werkwoorde

Soorte Sinne

Full colour wall chart / poster depicting 4 different types of sentences, in Afrikaans " Soorte Sinne ". This chart gives an explanation and example of each. These four types of sentences are: Statements " Die stelsin " Questions " Die vraagsin " Exclamations " Die uitroepsin " Commands " Die bevelsin "

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Kleur In!

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Kleur In!

20 Drukker-vriendelike werkkaarte met inkleurprente waarop 4-6 sigwoorde verskyn. Die prent word met behulp van 'n inkleursleutel ingekleur. Veral vir aanvangslesers en perfek vir daardie vroeë klaarmakers! Altesaam 77 sigwoorde verskyn in die pakket. ...

Ek kan - Afrikaanse lees program GRAAD 1 LES 9 - Klanke, nonsens woorde, sinne

Hierdie video stel vir Makie Sakie Drakie en sy familie aan die kinders bekend. Hierdie karakters gaan die kinders help lees op 'n prettige interaktiewe man...