Food - Pies

Collection by Natasha Budynkiewicz

22 
Pins
 • 
21 
Followers
Natasha Budynkiewicz
Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors ! Pastry Recipes, Meat Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Tripe Recipes, Desserts, Yummy Recipes, Kos, Biltong

Slap oorgooi deeg – Boerekos – Kook met Nostalgie

OORGOOI SLAP DEGIE VIR PASTEIE: JY HET NODIG: 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 1 koppie melk 1 koppie kookolie 3 eiers knypie sout 1 ui, in ringe gesny METODE: Klits die melk, kookolie en eiers sa…

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors ! Pastry Recipes, Meat Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Coffee Recipes, Recipies, Desserts, South African Dishes, South African Recipes

Slap oorgooi deeg – Boerekos – Kook met Nostalgie

OORGOOI SLAP DEGIE VIR PASTEIE: JY HET NODIG: 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 1 koppie melk 1 koppie kookolie 3 eiers knypie sout 1 ui, in ringe gesny METODE: Klits die melk, kookolie en eiers sa…

Maalvleis-en-Bierpastei - Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Braai Recipes, Savoury Recipes, Cake Recipes, Ma Baker

Maalvleis-en-bierpastei

Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig.

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Savory Snacks

Flatervrye Pasteideeg

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Gebruik soos verkies.

Pasteie – Page 2 – Boerekos – Kook met Nostalgie Pastry Recipes, Meat Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Dessert Recipes, Recipies, Keto Desserts, Easy Cooking, South African Dishes

Hoenderpastei – Boerekos – Kook met Nostalgie

Watertand Lekker Hoenderpastei ~ met klaargemaakte skilferdeeg, hemels, hemels ! Jy gaan nodig he: 750 ml witwyn 8 – 10 hoenderborsies, met vel 30 ml gekapte knoffel 5 ml sout 5 ml varsgemaal…

Maalvleis-en-Bierpastei - Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Braai Recipes, Savoury Recipes, Cake Recipes, Ma Baker

Maalvleis-en-bierpastei

Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig.

You searched for Vulsel vir pasteie - Food Lovers Recipes Mince Recipes, Appetizer Recipes, Cooking Recipes, Curry Recipes, Cake Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Ma Baker, Mince Dishes

Resepte / Recipes - Page 17 of 1941 - Food Lovers Recipes

KOEMKWAT KONFYT 1 kg koemkwatte, gehalveer en die meeste pitte uitgehaal 1 kg suiker, op die vruggies gegooi en oornag laat staan Verhit alles stadig in ‘n kastrol tot die suiker opgelos is. Bring die mengsel tot kookpunt en kook stadig vir 20 minute. Skep in gesteriliseerde potjies. Foto: Gideon Louw

Hoenderrol Die gereg smaak die lekkerste wanneer dit pas voorberei is, maar dit kan vir 24 uur verkoel word. Braai Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Chicken Recipes, Terrine Recipes, Recipies, Savoury Recipes, Casserole Recipes, Kos

[Resep] Hoenderrol | Maroela Media

Die gereg smaak die lekkerste wanneer dit pas voorberei is, maar dit kan vir 24 uur verkoel word. Dit kan vir 30 dae gevries word.

Maalvleis-en-Bierpastei - Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Braai Recipes, Savoury Recipes, Cake Recipes, Ma Baker

Maalvleis-en-bierpastei

Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig.

Peri peri chicken liver with pasta Chicken Pie Recipe Easy, Easy Pie Recipes, Other Recipes, Wine Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Chicken Recipes, Banting Recipes, Healthy Recipes

Vinnige hoenderpastei

Die vulsel moet afkoel voor die kors opgesit word. Dit sal voorkom dat die deeg pap word.