Bacon wrapped mushrooms
Smokey crispy bacon wrapped around succulent mushrooms.
Traditional South African Oatmeal Cookie Bar: Crunchie Recipe | Studio Tea Blog | Tea Collection
Related
Soet boere-kerrie
Dit gaan jou sowat tien minute neem om hierdie geurige hoendergereg voor te berei.
RESEP: Pampoen-en-fetakaastertjies
’n Ware wenkombinasie. Wees net versigtig wanneer jy die sout byvoeg, want fetakaas is souterig.
Soet kerrie
Uit Elna de Klerk van Bellville se nimmereindigende resepteskat diep ons hierdie een op – ’n regte boerekerrie waarmee jy baie monde kan kos gee.
Padkos: Taai Hoendervlerkies
Wat is die langpad see toe nou sonder lekker padkos? Tannie Poppie se padkos-resepte is perfek vir die lang, honger ure op die pad.
Aartappel-en-spek-gebak
As jy aartappels byderhand het, is dit altyd moontlik om 'n heerlike maal daarmee te maak
Koffie-varktjops
“My ma het my dié resep gegee en dit bly die lekkerste varktjops wat ek nog geëet het,” sê Charlené Tiearney van Nigel.
Skuinskoek
Skuinskoek is veral gewild in die Hantam in die Noord-Kaap, waar oorskiet-mosbolletjiedeeg dikwels in diep olie gebraai is.
Tiramisu-roomyskoek
Tiramisu-roomyskoek is so maklik soos om ’n laag-op-laag-tiramisu te maak. Die verskil is dat die koek gevries word om jou koel te hou.
Meringuekoek met gedroogte vye, neute en gemmerstukkies (met sjokolade ook as jy wil)
Vandag is een van daai dae wat ek die soet terapie van my kombuis en koekpanne opsoek. Sommer in die middel van die werkdag. Ek trek ‘n vertroude, maklike resep vir meringuekoek nader. Saam …
Vakansie-gunsteling: Boerewors Skotse eiers
Dis ’n wonderlike piekniekresep as jy die Banting-dieet volg.
‘Sit ’n huppel in jou stap’-potjie met kluitjies
Souskluitjies opvleis
Tweekleur-vlaskywe
Lance Efron van Milnerton het hierdie resep met ons gedeel.
Spekvleis-quiche
Dis makliker en goedkoper as wat jy dink om hierdie heerlike quiche te maak.
Avokado Ritz
Maak hierdie voorgereg op ’n lekker warm dag. Dis ’n klassieke treffer!