Vryheid, Gelykheid en Boendoekos Hierdie resep kom van my assistent Cara se ouma Estelle Rademeyer, wat dit om en by in 1964 in ’n vrouetydskrif gekry het. Die poeding het nie ’n naamgehad nie, maar volgens die berig is dit gereeld vir gaste in ’n hotel op Queenstown voorgesit. Só het die naam hotelpoeding ontstaan.

Hotel Poeding Die poeding het nie ’n naamgehad nie, maar volgens die berig is dit gereeld vir gaste in ’n hotel op Queenstown

Ciabatta is daai taai brood met die groot rysgate. Die naam beteken letterlik “pantoffel” en verwys na die vorm van die brood. Vir dié resep gebruik jy ’n elektriese menger. "Brood is die koning van die tafel en ales anders daarop is die koninklike hof wat die koning omring." - Louis Bromfield, Amerikaanse skrywer

Great- now I have a desperate yearning for fresh bread and. no fresh bread. I sense a baking session in my future. via Cloud Cuckoo

Rugby-ontbyt! Biltong-en-cheddarkaas-quiche | SARIE

Biltong-en-cheddarkaas-quiche, Biltong en rugby is mos beste maats. Hierdie quiche sal ’n gunsteling word.

Dit lyk nes my ma se heerlike Sondag-kos! Sy het dieselfde vleisbord en ivoorhef eetgerei!

Dis vir my 'n baie lekker manier van kook - lank in die oond terwyl jy tyd het om ander dinge te doen.

Hierdie delikate koekies smelt letterlik in jou mond.

Sagte koekies met karamelvulsel, Hierdie delikate koekies smelt letterlik in jou mond.

Dié sjokolade is so besonders, niemand gaan glo jy het dit gemaak nie. Dis makliker as wat dit lyk.

cherry white blanc >> Dip fresh cherries halfway into the chocolate and let harden on a baking sheet lined with baking paper to. Takes chocolate-covered cherries to a whole new level!

Grenadella-en-rooibos-pons

Dié anderste soort ystee is gelaai met rooibos en grenadella se gesonde eienskappe.

Kool-en-ertjieslaai | SARIE

Tradisionele koolslaai kry ’n nuwe gedaante met ertjies en jogurtsous

Platgedrukte Aartappels met Parmesaankaas-Gremolata

Die spyskaart is geïnspireer deur om die vier kuier! Wat wat is nou meer sinoniem met Suid-Afrika as braaivleis en lekker kuier om die vuur!

Pinterest
Search