Vetkoek
Huisgenoot
Heerlike frikkadelle met monkeygland-sous
Huisgenoot
Taaitoffie-en-rysvlokkie-blokkies
Janet Shelford van Johannesburg het hierdie resep met ons gedeel.
Rolo-kolwyntjies
Jy kan ook die Rolo-stukkies binne-in elke kolwyntjie druk voor jy dit bak.
Suurlemoenmeringue-kaaskoek
Die bekende suurlemoenmeringuetert word net lekkerder as dit roomkaas bykry en as kaaskoek voorgesit word.
Cappucino-tert
Hierdie is Hermien Jordaan van Kroonstad in die Vrystaat se heerlike resep
Rooibos-stroopkoek
Hierdie is een van my gunsteling-resepte. Die koek se geur verbeter as dit ’n dag staan voor jy dit voorsit.
Mini-melkterte
Onthou om die korsdeeg goed in die yskas te laat rus voor jy dit uitrol. Voer die bak daarmee uit en laat rus dit weer voor jy dit bak. So keer jy dat die deeg inkrimp as dit gebak word.
Plaatkoekies by die braai
Darélle Saayman het hierdie resep by haar ouma gekry. Berei dit op die kole of in die...
Bryan Habana se dekadente sjokoladekoek
Huisgenoot
Samoesa-pasteitjies
Yvonne Olsen van Durban het hierdie resep met ons gedeel.
Biscotti
Die volmaakte brosbeskuitjie by jou koppie koffie.
Pawlowastapel
Span gekoopte meringues en suurlemoensmeer in om dié heerlike koek te maak.
Hoender-sigare
Jy kan selfs oorskiet hoender hiervoor gebruik.
Hoenderpastei met ’n kinkel
Dit is ’n ete toegedraai in deeg. Ons het die pastei met rys, spinasie en hoender gevul vir ’n smaaklike aandete.
Steak met bloukaasbotter
Jy kan bloukaasbotter ook oor groente of in ’n gebakte patat geniet, maar dit is veral lekker by steak.