Resepte Beskuit Afrikaans

Collection by Natascha Heinlein

23 
Pins
 • 
346 
Followers
Natascha Heinlein
Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

Geniet hierdie geurige gebak net so warm uit die oond of gedroog as ’n versnapering saam met...

Vinnige mosbolletjies

Geniet hierdie geurige gebak net so warm uit die oond of gedroog as ’n versnapering saam met...

Vinger-Lek-Lekker Resepte: Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit Kannie ophou eet nie! Bestanddele 1 kg bruismeel 5 koppies semel / All-bran 400 ml suiker 2 tl bakpoeier – mooi gelyk teen rand 1 tl sout 500g margarien Stork Bake 3 jumbo eiers 500 ml karringmelk 125 ml kookolie Hoe maak mens Meng al die droe bestanddele Smelt margarien Meng in droe bestanddele Klits eiers Gooi karringmelk daarin Gooi olie dan daarin Meng (Droe+Margarien) + (Nat) Spuit / smeer oondpan Bak in 180 grade oond vir +- 20 minute Laat droog in…

My goodness, I was craving these this morning with my coffee....and it does look like my oumas!

Resep 1: ‘Proe nes Ouma s’n’-karringmelkbeskuit

Huisgenoot

Vrouekeur | Lemoen-en-papawersaad-beskuit

Lemoen-en-papawersaad-beskuit

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 50 stukkies.

Eksamenbeskuit met woema

RSG - Dis die een! || Resepte || Eksamenbeskuit met woema

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…

2014-12-06-muesligesonheidsbeskuit

MUESLI GESONDHEIDS BESKUIT - Food Lovers Recipes

MAKLIKE BESKUIT. Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik.

Maklike beskuit

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie.)