Trots Afrikaans

Collection by Natalie van zijl

9 
Pins
 • 
108 
Followers
Natalie van zijl
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. Favorite Bible Verses, Bible Verses Quotes, Jesus Quotes, Bible Scriptures, Faith Quotes, Words Quotes, Sayings, Bible Verse Memorization, Afrikaanse Quotes

Gedagtes van vrede, 'n hoopvolle toekoms

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. #afrikaans #bybelvers #lockscreen Favorite Bible Verses, Bible Verses Quotes, Words Quotes, Qoutes, Scriptures, Sayings, Christian Messages, Christian Quotes, Pretty Quotes
Favorite Bible VersesChristian MessagesChristian QuotesPretty Quotes

Ons het Hom lief

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 1 Johannes 4:19 1Johannes 4:18-21 18Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. 19 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 20 As iemand sê: Ek het God lief — en sy broeder haat, is hy ’n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het…

Tyd is gratis maar dit is prysloos. Maar as jy dit verloor het, kan jy dit nooit weer terugkry nie. Afrikaanse Quotes, Goeie Nag, Quotes And Notes, Godly Woman, Bible Verses Quotes, Inspirational Quotes, Motivational, Positive Thoughts, Friendship Quotes
Afrikaanse QuotesQuotes And NotesGodly Woman

Placecol Fresh Beauty

Tyd is gratis maar dit is prysloos. Jy kan dit nie besit nie maar jy kan dit gebruik. Jy kan dit nie hou nie maar jy kan dit spandeer. Maar as jy dit verloor het, kan jy dit nooit weer terugkry nie. #VrouweesReels #Placecol

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Alles wat jy nodig het sal na jou toe kom op prsies die regte oomblik in tyd All Quotes, Bible Verses Quotes, Motivational Quotes, Inspirational Quotes, Beautiful Verses, Beautiful Prayers, Positive Thoughts, Positive Quotes, Uplifting Christian Quotes
Motivational QuotesBeautiful PrayersPositive QuotesUplifting Christian Quotes

SOOS HULLE SÊ: Wat moet gebeur sal gebeur... Prayer Quotes, Jesus Quotes, Sign Quotes, Lyric Quotes, Words Quotes, Wise Words, Motivational Quotes, Inspirational Quotes, Sayings
Jesus QuotesLyric QuotesWise WordsMotivational Quotes

SOOS HULLE SÊ: Wat moet gebeur sal gebeur...

 Jy is te kosbaar Good Morning Messages, Good Morning Good Night, Christian Messages, Christian Quotes, Love Quotes For Him, Cute Quotes, Wisdom Quotes, Bible Quotes, Afrikaanse Quotes

God sal jou nooit deur Sy vingers laat glip nie... Jy is te kosbaar