280 Verjaarsdae ideas in 2021 | birthday wishes, birthday qoutes, happy birthday wishes
Verjaarsdae
E-Kaart: Lezelle F Badenhorst E-Kaart: Lezelle F Badenhorst E-Kaart: Lezelle F Badenhorst E-Kaart: Lezelle F Badenhorst E-Kaart: Lezelle F Badenhorst E-Kaart: Lezelle F Badenhorst E-Kaart: Lezelle F Badenhorst E-Kaart: Lezelle F Badenhorst
LIEF JOU SOOOOOO BAIE!
VRIENDSKAP IS... mooi, vriendskap verdryf daardie kommer plooi. Vriendskap bring vrede en 'n warm glimlag. Vriendskap gee baie meer as wat jy ooit kan verwag. Ek gee my vriendskap onvoorwaardelik aan jou. Dankie vir jou vriendskap so liefdevol en trou!
Vriendin, jou omgee slaan my asem weg. Jou vriendskap maak my hartjie reg. Jou gebede gee my krag. Hoop jy het 'n lekker dag!
God gee net die heel beste geskenke. Dit is waarom Hy my met jou geseën het.... Lief jou my ou maatjie!
'n Vet drukkie vir jou want jy is... 'SPECIAL'