More ideas from Narissa
Ma Annatjie se melktert  Mikrogolf 3k melk +1/4ksuiker +1t sout tot kook . Meng 2E meel + 2E vlapoeier met 1k melk. Klits hierby 2 eiergele en nog een eier. Meng bietjie warm melk hierby ens. Mikrogolf tot dik. Roer kort-kort. Laat afkoel. Klits 2 eierwitte. Voeg 1t van by. Vou in koue vla in en giet oor kors. Bak 40minx180. Strooi kaneerlsuiker oor.   Kors: Room 1/3k botter +1/3k suiker +1 eier +1k meel +1t Bp. Voeg melk by (tot 1/2k) tot net-net smeerbare deeg. Smeer in tertskottel.