Direkte en Indirekte Rede 2
2d en 3d vorms
Plakkaat met die basiese vorms op (pdf)
Afrikaanse Sigwoorde Gratis!
Gratis Sigwoord-werkblaaie vir Graad 1 Leesbegrip word ook aangespreek...
SkerpmakerB3
Issuu is a digital publishing platform that makes it simple to publish magazines, catalogs, newspapers, books, and more online. Easily share your publications and get them in front of Issuu’s millions of monthly readers. Title: SkerpmakerB3, Author: admin Bookbuzz, Name: SkerpmakerB3, Length: 21 pages, Page: 18, Published: 2013-01-22
Leer my van spelreëls
Hierdie is 'n PowerPoint les. Hierdie les is gesluit maar jy kan dit oopmaak in "Read Only" . Kontak ons gerus indien die wagwoord (password) verlang word om veranderinge vir u eie gebruik aan te bring. Ons help graag.
SkerpmakerB3
Issuu is a digital publishing platform that makes it simple to publish magazines, catalogs, newspapers, books, and more online. Easily share your publications and get them in front of Issuu’s millions of monthly readers. Title: SkerpmakerB3, Author: admin Bookbuzz, Name: SkerpmakerB3, Length: 21 pages, Page: 10, Published: 2013-01-22
EPS Gr4 Revision Afrikaans: Trappe van Vergelyking
Description
Afrikaans Betreklike Vraende Voornaamwoorde RESEPTIEF & EKSPRESSIEF
RESEPTIEF Doel Die begrip van waarin, waarop, waarmee , waaronder en waarvan word ontwikkel. Ingesluit 20 proefbuis-kaartjies met vrae 4 kaartjies wat aandui dat jy 'n kaartjie verloor (toksies!) 3 proefbuis-matjies waarop kaartjies versamel word. Prente-blad vir woordeskat-uitbreiding (wetenskapli...
Afrikaans Fonologiese Bewustheid Analise en Sintese en iets gratis!
Hierdie pakket bestaan uit 20 drukker-vriendelike werkkaarte reg vir gebruik. KABV doelwitte is hierin vervat. Elke werkkaart bestaan uit 'n sin waarvan die klanke in die woorde voorgestel word deur prente. Die eerste klank van elke prentjie word dan neergeskryf en so word die woorde en uiteindelik...
Woordsoorte
Boek loer: Die Goue Reeks Leesboeke
Ek het my kinders leer lees met Die Goue Reeks leesboeke, uitgegee deur Nasou - Viaafrika. Die wat dit nie ken nie, die boeke gaan oor Boet ...
Gr6/7 Verlede Tyd en Toekomende Tyd
Hierdie werkkaart verduidelik die reëls van verlede tyd en toekomende tyd en verskaf oefeninge per reël en ook gemengde oefening.
Hoe leer ek my kind lees en skryf? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
’n Gesoute tuisskoolma wie se kursus al honderde tuisskolers leer lees en skryf het, gee raad en wenke hoe jou kind pynloos hiermee te help.