Kerke in Suid afrika

Collection by Nakkie Van der Merwe

90 
Pins
 • 
92 
Followers
Worcester, Western Cape, South Africa where I was born

Flickr

The home for all your photos. Upload, access, organize, edit, and share your photos from any device, from anywhere in the world. Get 1,000GB of photo storage free.

A rural paradise, stop in at the church at Nieu Bethesda when you're next in town.

Flickriver

Flickriver - view images as a 'river of photos' and more...

Die NG kerk op Bredasdorp, die kern waarom Bredasdorp ontwikkel het.

Die NG kerk op Bredasdorp, die kern waarom Bredasdorp ontwikkel het.

Dutch Reformed Church in Kroonstad

A Historic look at Churches in the Vaal Area

The Voortrekkers were very religious and brought their religion with them when they left the Cape colony to move inland.

Wellington, Wes-Kaap Die dorp spog met 'n aantal historiese Kaaps-Hollandse huise, waaronder die bekende Twist Niet in Bergstraat. Langs die pad na die nabygeleë dorpie Bovlei kan die kerk van die Nederduitse Gereformeerde sendingstasie Wagenmakersvallei besigtig word. Die kerkgebou is in 1820 gewy.

NG gemeente Merweville - Die inwyding van die nuwe kerkgebou, wat onder baie moeilike omstandighede van oorlog en droogte voltooi is, het op Vrydag 28 April 1916 plaasgevind.

NG gemeente Merweville - Die inwyding van die nuwe kerkgebou, wat onder baie moeilike omstandighede van oorlog en droogte voltooi is, het op Vrydag 28 April 1916 plaasgevind.

Die kerk in Barrydale se hoeksteen is in 1908 neergelê. Foto: Phil Pieterse (Flickr)

Elke dorp het ‘n hoender wat ‘n eier nie kan lê … - LekkeSlaap Blog

Al is daar nie ‘n poskantoor, vulstasie of OTM op ‘n Suid-Afrikaanse dorpie nie, sal daar ALTYD ‘n kerk wees. Ons land is bespikkel met dié argitektoniese meesterstukke wat so ‘n groot deel van ons herkoms vorm. Ek het bietjie rondgesnuffel en op ‘n paar pragfoto’s van kerke in Suid-Afrika afgekom. Hopefield Dié pragtige NG […]