Graad R

Collection by Nadia Swart

10 
Pins
 • 
22 
Followers
Nadia Swart
K4 HANDWRITING PRACTICE MATS - improves motor skills Laminate or put in plastic files to turn into dry erase boards;)

Handwriting Practice Mats

Handwriting Practice Mats to improve your students' handwriting. ****My Bestseller**** You can turn them into dry erase boards to save time and money + children will love them even more that way. To turn them into dry erase boards: - Laminate and use colored markers with them ( erase using baby ...

Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te vertaan. Hierdie digitale plakkaat bevat inligting oor - Dae van die week - Maande van die jaar - Seisoene.

Dae en Maande van die jaar

Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te vertaan. Hierdie digitale plakkaat bevat inligting oor - Dae van die week - Maande van die jaar - Seisoene.

Baba & Kleuter se skoolgereedheidwerkstukke wat kindertjies help om speel-speel belangrike vaardighede te ontwikkel. Laai die 20 velle (4 elke vir fynmotoriese, kognitiewe, visuele, taal- en syfervaardighede) vinnig en maklik af @ R25.

Baby & Toddler (0-2 years) | Parent24

Your baby has arrived. Get baby advice on everything from newborns, baby routine, sleep, breastfeeding, starting solids, milestones, games, development & more.

Hierdie gratis tuisprogram gee aan die ouer van die Graad R kind die geleentheid om 'n paar eenvoudige oefeninge met hom of haar te doen terwyl hulle 'n storie lees.Dit is basiese geletterheids kennis soos dat 'n sin verskillende woorde het en dat sinne en worde kort of lank kan wees.Daar is ook 'n eenvoudige "rebus" storie waar die kind die prentjie moet "lees"Geniet dit!

Afrikaans Graad R Leesgereedmaking Tuisprogram GRATIS!

Hierdie gratis tuisprogram gee aan die ouer van die Graad R kind die geleentheid om 'n paar eenvoudige oefeninge met hom of haar te doen terwyl hulle 'n storie lees. Dit is basiese geletterheids kennis soos dat 'n sin verskillende woorde het en dat sinne en worde kort of lank kan wees. Daar is ook...

Alfabet Flitskaarte Verniet!

Alfabet Flitskaarte Verniet! • KraftiMama

Nou dat die Alfabet klaar is wou ek net graag ‘n Plakkaat maak wat jy kan opsit teen die muur as A3 of A4. Print twee uit en lamineer en knip dan die een mooi netjies in die middel van die groen lyne om flitskaarte te maak. Onthou om te deel!!! Kliek op die prentjie […]