Kos vir my man lief

Collection by Nadia

10 
Pins
Ham en Kaas Souttert – South African recipe showcasing humble Boerekos Souttert is traditional South African boerekos enjoyed by the Afrikaans community. Ham and cheese are used as a filling but you can play with fillings. Quiche Recipes, Tart Recipes, Cooking Recipes, Oven Recipes, Casserole Recipes, South African Dishes, South African Recipes, South African Braai, Kos

Ham En Kaas Souttert - South African Recipe Showcasing Humble Boerekos

·
1 review
·
55 minutes
·

Souttert is traditional South African boerekos enjoyed by the Afrikaans community. Ham and cheese are used as a filling in this sout tert recipe but you can play with different ingredients.

 Nothing beats the comfort of home-made South African vetkoek. And on the off-chance you any have left-overs, serve with Apricot Jam for a sweet delicious treat. Braai Recipes, Veal Recipes, Mince Recipes, Curry Recipes, Cooking Recipes, Chicken Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes

Curried Mince Vetkoek

Vetkoek & Mince Recipe. Nothing beats the comfort of home-made South African vetkoek. And on the off-chance you any have left-overs, serve with Apricot Jam for a sweet delicious treat.

romerige kerriehoender Wat eet ons vanaand? Hoende Curry Recipes, Meat Recipes, Mexican Food Recipes, Cooking Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Great Chicken Recipes, Recipe Chicken, 30 Min Meals

Romerige kerriehoender

Vermeerder die kerriepoeier tot 15 ml as jy ’n sterk kerriegeur verkies. As jy dit met selfs meer brand verkies, voeg 1 of 2 gekapte brandrissies by die sous.

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie… South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Savoury Recipes, Meatball Recipes, Sausage Recipes, Kos

[Resep] Brodedelle | Maroela Media

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Skaapnek en Groenboontjie bredie | Boerekos – Kook met Nostalgie Meat Recipes, Recipies, Cooking Recipes, Lamb Cuts, South African Recipes, Stew, Food To Make, Meal Planning, Nom Nom

Skaapnek en Groenboontjie bredie – Boerekos – Kook met Nostalgie

So eenvoudig maar hartskos. Ou gunsteling gewees in baie van ons grootword huise, treffer keer op keer . Jy het nodig: 1 kg skaapnek, in skywe gesaag 1 el botter 2 uie, gekap 2 knoffelhuisies, fyn gekap 2 groot wortels, geskil en stukke opgesny 250 g groenboontjies, grof opgekap 3 groot aartappels – geskil en halveer 1 groot tamatie, geskil en opgekap 3 tl bisto poeier aangemaak met halwe koppie koue water 2 tl “Royco” bolognaise cook in sauce” poeier 2 el asyn sout en peper na smaak…

We stuck close to the Cape Malay roots of this tomato bredie and kept the recipe. - Just Cooking - Seffood Dutch Recipes, Meat Recipes, Asian Recipes, Cooking Recipes, Ethnic Recipes, Delicious Recipes, Malay Food, Malaysian Food, Malaysian Recipes

Tomato Bredie

<p>We stuck close to the Cape Malay roots of this tomato bredie and kept the recipe and ingredients traditional.</p>

Geroosterde masala-hoender | rooi rose South African Recipes, Ethnic Recipes, Tandoori Chicken, Chicken Recipes, Turkey, Dishes, Meat, Afrikaans, Kos

Geroosterde masala-hoender

Geroosterde masala-hoender | rooi rose

Maklike carpaccio Street Food, Tuna, Kos, Restaurant, Treats, Hospitality, Party, Sweet Like Candy, Goodies

Maklike carpaccio

Carpaccio is een van die gewildste (en indrukwekkendste) voorgeregte in restaurante – en ewe maklik om tuis te maak.