When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

#digkunsdinsdag

Collection by LitNet

33 
Pins
 • 
1.77k 
Followers
LitNet
’n Aanhaling uit Ryan Pedro se debuutbundel "Pienk ceramic-hondjies" Afrikaans, Bottle Opener, Poetry, Ceramics, Ceramica, Pottery, Poetry Books, Ceramic Art, Poem

Aanhaling van Ryan Pedro

’n Aanhaling uit Ryan Pedro se debuutbundel "Pienk ceramic-hondjies"

  Afrikaans, Projects To Try, Poetry, Stuff To Buy, Poetry Books, Poem, Poems

Aanhaling van PW Buys

"Wat hy vir ons nagelaat het, is skoon, suiwer liriek en gedigte van ’n beminlike menslikheid."

  Van, Words, Quotes, Quotations, Vans, Quote, Shut Up Quotes, Horse, Vans Outfit

Aanhaling van Hilda Smits

"Smits se bundel is voorwaar ʼn merkwaardige debuut wat beslis weer gelees sal word."

  Afrikaans, Poems, Poetry, Verses, Poem

Aanhaling van JC Steyn

  Afrikaans, Red Wine, Alcoholic Drinks, Food, Essen, Liquor Drinks, Meals, Alcoholic Beverages, Yemek

Aanhaling van Marlise Joubert

oudergewoonte vanaand het ek lief omdat daar wyn is om te drinkvanaand kan ek liefhê omdat ons steeds alles vir mekaar kan skink en langsaam wis hoeveel sagterdie reën en son in verouderde glase is

Winterson jy het vanjaar vroeg gekom  Jou najaar-romp tot lepel gebuig en suutjies agter my blad in kom skuif  So asof jy wou sê:  "Ek weet van hierdie seisoen die leed waarmee sy dreig en die guur bedugtheid, versluier in jou toegevoude lyf." Afrikaanse Quotes, Poems, Projects To Try, Van, Rock, Poetry, Skirt, Verses, Locks

Aanhaling van Ize Ster

Winterson jy het vanjaar vroeg gekom Jou najaar-romp tot lepel gebuig en suutjies agter my blad in kom skuif So asof jy wou sê: "Ek weet van hierdie seisoen die leed waarmee sy dreig en die guur bedugtheid, versluier in jou toegevoude lyf."

eendag wil ek koffie drink op ’n veranda vol herfsblare en deur ou digbundels blaai terwyl ek ryp word met die jare  eendag wil ek huis toe gaan eendag wil ek als verstaan eendag wil ek opstaan uit my graf van woorde en leë gebare Language And Literature, Afrikaans, Beautiful Words, Qoutes, Poems, Projects To Try, Touch, Do Your Thing, Quotations

Aanhaling van Koos Kombuis

eendag wil ek koffie drink op ’n veranda vol herfsblare en deur ou digbundels blaai terwyl ek ryp word met die jare eendag wil ek huis toe gaan eendag wil ek als verstaan eendag wil ek opstaan uit my graf van woorde en leë gebare

NP Van Wyk Louw is vandag 50 jaar terug oorlede. Die werk van sy beitel sal nie gou vergeet word nie. ✨ Mood Quotes, Van, Words, Movie Posters, Planets, Film Poster, Vans, Billboard, Horse

NP Van Wyk Louw

NP Van Wyk Louw is vandag 50 jaar terug oorlede. Die werk van sy beitel sal nie gou vergeet word nie. ✨

Ek is 'n simplicitypatroon vol ou knope en vrot gare Ek gaan sit en die nate trek los Dit pla my nie Ek is wat ek is Afrikaans, Trek, Poetry, Quotes, Projects, Quotations, Log Projects, Blue Prints, Poetry Books

Aanhaling van Jeanne Goosen

Ek is 'n simplicitypatroon vol ou knope en vrot gare Ek gaan sit en die nate trek los Dit pla my nie Ek is wat ek is

Buite in haar tuin  was vlinders aan’t vlinder  oor blare en groeisels  wat rits op die winde.  Maar sy ken reeds dié voorspel,  ook die doodsnik wat kom –  in die vou van die winter  sterf die somer se blom. Afrikaans, Poetry, Winter, Winter Time, Poetry Books, Poem, Poems, Winter Fashion

Aanhaling van Carma Shaw

Buite in haar tuin was vlinders aan’t vlinder oor blare en groeisels wat rits op die winde. Maar sy ken reeds dié voorspel, ook die doodsnik wat kom – in die vou van die winter sterf die somer se blom.