kay

Collection by Muriel

7 
Pins
Christelike Boodskappies: Genade en Liefde Afrikaans Quotes, Good Night Messages, Trust God, Clogs, Projects, Good Evening Messages, Clog Sandals, Log Projects, Blue Prints

Genade en Liefde

GENADE EN LIEFDE Ek het die Heer altyd voor oë ... Daarom is my hart bly en my tong jubel. - Hand. 2:25,26 Ek lewe en beweeg élke dag in die genade en liefde van God – ek síén dit en ek vóél dit en ek sê dánkie vir die wonder daarvan! In die sagte oë van almal wat vir my na aan die hart is síén ek dit. In die kos wat ek eet en in my huis wat ‘n hawe van rus en vrede is, erváár ek dit. In die líéfde en blydskap wat my siel laat sing, vóél ek dit. En hóé diep word hierdie liefde nie, hoe gróót…

Is There Room in Your Heart? The letter "H" Have you watched little children when they talk about Jesus? Thank You Jesus, Face Light, Afrikaans, Psalms, Inspirational, God, Sunday School, Hearts, Bath

KIND VAN DIE LIG

KIND VAN DIE LIG Ek het gekom ... om die wêreld te red. - Joh. 12:47 Geliefde kind van die lig – wandel in My lig, en Ék wandel saam met jou, met ál My lig, My liefde en krag daar vir jou. Sag en teer neem Ek jou hand in Mýne, en ... My lig raak jou brein aan met éíndelose wysheid. My liefde raak jou hárt aan met allesomvouende déérnis. My krag raak jou léwe aan met allesoorwinnende krag, en My wens is dat jy hierdie wýsheid, hierdie líéfde en hierdie krág op élke gebied van jou lewe ten…