Recipes

Collection by Mari Willemse

11 
Pins
 • 
8 
Followers
Vleispasteitjies

Vleispasteitjies

Rainbow Gospel Radio | Kondensmelkkoekies

Christian radio station | Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio | Kondensmelkkoekies

Vrouekeur | Jogurt-en-kondensmelk-beskuit

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies 1,5 kg (9 k) koekmeel 60 ml (4 e) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 187 ml (¾ k) suiker 500 ml (2 k) natuurlike jogurt 397 g (1 blik) kondensmelk 125 ml (½ k) water 250 g (½ blok) botter 4 eiers Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, bakpoeier en sout. Roer suiker by. 2. Roer jogurt, kondensmelk en water tot goed gemeng. 3. Smelt botter oor lae hitte en laat eenkant om effens af te koel. 4. Klits eiers en roer by kondensmelkmengsel. Roer afgekoelde…

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

lewer sowat 12 dosyn BESTANDDELE: · 185 g (200 ml) botter/margarien · 250 ml (1 k) gouestroop · 1 250 ml (5 k) ongesifte koekmeel · 20 ml (4 t) koeksoda · 20 ml (4 t) kremetart · 60 ml (4 e) fyn gemmer · 5 ml (1 t) sout · 3 groot eiers · 625 ml (2½ k) bruinsuiker Stel oond op 180 °C 1. Smelt margarien en stroop in kastrol oor matige hitte en laat afkoel. 2. Sif meel, koeksoda, kremetart, gemmer en sout saam. 3. Voeg eiers by stroopmengsel en roer tot alles gemeng is. 4. Gooi …

Gemmerkoekies – met barsies en al!

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Bak dié lekker gemmerkoekies!

pynappel tert 1

KERSFEES Poedings/nageregte

MALVATERT Vulsel 1 blik (397g) Kondensmelk 2 houertjies vars room (2 x 250ml) 750g marsmellows (pienk en wit) in kwarte gesny 1 pak kersies (rooi en groen) (250g) in kwarte gesny 1/2 koppie suurl…

Fool proof cookie dough / Staatmaker-koekiedeeg

Staatmaker-koekiedeeg

Fool proof cookie dough / Staatmaker-koekiedeeg

Beskuit resepte

BESKUIT

ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...

VIP recipes: Krispy Kreme Donuts