★South African recipes/food 3

Collection by ~♥~M u r i e l ~♥~

477 
Pins
 • 
1.5k 
Followers
~♥~M u r i e l ~♥~
My ma se hoenderpastei Supper Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Recipies, Healthy Meals, Chicke Recipes, Goulash Recipes, Lamb Recipes

My ma se hoenderpastei

Ons het almal al gehoor van Meraai se hoenderpaai. Tannie SJA van Kook en Geniet het ‘n heerlike hoenderpastei, en deesdae kraai Nigella, Gordon en wie weet nog se paais koning op ons werf. …

Rooibos-stroopkoek, Hierdie is een van my gunsteling-resepte. Die koek se geur verbeter as dit ’n dag staan voor jy dit voorsit. Tea Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Baking Ideas, Tea Cakes, Cupcake Cakes

Rooibos-stroopkoek

Hierdie is een van my gunsteling-resepte. Die koek se geur verbeter as dit ’n dag staan voor jy dit voorsit.

KoekiesEnCream: Kondensmelk Ystervarkies Coconut Recipes, Sweets Recipes, Cake Recipes, Desserts, Quick Recipes, Crunchie Recipes, Kos, Tea Time Snacks, South African Recipes

Kondensmelk Ystervarkies

+- 150ml Kondensmelk -dalk meer, afhangende van smaak 1 Koppie Klapper 225g Stork Bake teen kamer temperatuur 225g Strooisuiker 4 eiers 225g Bruismeel gesif 1. Voorverhit jou oond teen 180°C 2. Room die Stork bake en suiker in ‘n mengbak totdat dit lekker lig en pofferig is. 3. Jy kan nou stadig maar seker die eiers begin inklits – voeg so bietjie meel ook by om te verhoed dat die mengsel skif. 4. Vou dan die res van die meel ook in. Dit is soos ‘n sny-aksie. 5. Smeer en bedek die bodem van…

Making Pastry is Child's Play - My Easy Cooking Easy Pastry Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Flaky Pastry, Shortcrust Pastry, How To Make Biscuits, Biscuit Bread, Baking Basics, Lemon Muffins

Making Pastry is Child's Play - My Easy Cooking

Most people,except you cooking freaks out there, steer away from making their own pastry. The whole idea of chilling butter and rolling and folding and more rolling….. scares them immensely. They will either buy puff or shortcrust pastry and although there are good brands out there, I have seen really bad ones too. I am […]

Staatmaker piesangbrood resep wat & ereplek as bobaas-brood verdien. Banana Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Bread Recipes, Yummy Recipes, Banana Pudding, Banana Bread, Kos

Resep: Ma Sarie se Piesangbrood | Maroela Media

Staatmaker piesangbrood resep wat 'n ereplek as bobaas-brood verdien.

Koffiekoekies* Koffiekoekies en ander kleinkoekies is & bietjie meer werk as enige ander gebak. South African Desserts, South African Recipes, Dutch Recipes, Sandwich Cookies, How To Make Cookies, Something Sweet, Sweet Treats, Food Porn, Food And Drink

Koffiekoekies

Koffiekoekies* Koffiekoekies en ander kleinkoekies is 'n bietjie meer werk as enige ander gebak. Om deeg te knie, koekies uit te druk en elke koekie se vulsel individueel te smeer, gaan 'n tydjie van jou verg. Pak hierdie resep aan met tyd aan jou kant, maak 'n koffie-afspraak met hierdie koffie koekies! Neem ook in ag dat die deeg 'n uur lank in die yskas moet 'rus' voordat dit uitgerol en in vormpies uitgedruk word. Nietemin, om 'n tuisgemaakte koffiekoekie voor te sit maak elke koppie…

Look at this recipe - Cape Town Tarts - from Siba Mtongana and other tasty dishes on Food Network. South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Tasty Dishes, Food Dishes, Savory Tart, Tart Recipes, International Recipes, Cape Town

Cape Town Tarts

Look at this recipe - Cape Town Tarts - from Siba Mtongana and other tasty dishes on Food Network.

Quiche me deadly! Mushroom and leek quiche from smitten kitchen Smitten Kitchen, Leek Quiche, Mushroom Quiche, Bacon Quiche, Shrimp Quiche, Mushroom Tart, Cheese Quiche, Frittata, Basic Quiche Recipe

RSG - Dis die een! || Resepte || Stemmet se stoute souttert (Biltongtert)

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…

Beer Battered Fish and Onion Rings South African Dishes, West African Food, South African Recipes, Fried Fish Recipes, Seafood Recipes, Cooking Recipes, Cooking Fish, Beer Battered Fish, Nigerian Food

#beer-battered #fish + onion rings

There is little in our culinary world that comes close to a ‘just out of the pan’ fried fish. Whenever I get the aroma of freshly fried fish I am automatically transported back to one of my most unforgettable meals. I was twenty, standing ...

tamatiekos Easy Snacks, Easy Healthy Recipes, Easy Meals, Steak Recipes, Cooking Recipes, My Favorite Food, Favorite Recipes, Crispy Baked Chicken, South African Recipes

TAMATIEKOS - so van my ma af. - Marinda Kook

In ons huis eet ons tamatiekos agter die lekkerte aan en nie net as dit koud is nie. Daar is iets koesterends omtrent tamatiekos. Dis asof jy baie kan vergewe as jy n lekker bord tamatiekos geeet het – selfs Continue reading TAMATIEKOS – so van my ma af.→