lekker resepte

Collection by Maureen Rutter

42 
Pins
– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Curry Recipes, Drink Recipes

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

 As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik. Banting Recipes, Mince Recipes, Quiche Recipes, Cooking Recipes, Tuna Recipes, Pastry Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Mince Dishes

Start A Fire

Cranberries were on sale for a dollar a bag at Safeway yesterday! I am not the proud owner of 5 pounds of cranberries.. good thing they freeze well! You can expect to see many cranberry recipes in the coming weeks. I am starting off with a brown sugar streusel white chocolate cranberry cream cheese coffee cake. Whew.... longest name ever, but it's so chock full of good stuff! I used a recipe borrowed from Alicia's Homemaking, a lovely blog with lots of good recipes and home making tips. To…

Ma like milk tart Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Paleo Recipes, Recipies, Kos, Microwave Recipes, Baking Recipes

1. Mikrogolf 1 blikkie kondensmelk 1 blikkie melk 2 blikkies warm water 2 eetlepels botter 4 eiers 6 eetlepels mielieblom (maizena) Knippie sout Pakkie tennisbeskuitjies SO MAAK JY: Meng al die bestanddele saam (behalwe die tennisbeskuitjies), klits en mikrogolf vir 7 minute op hoog. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 5 minute. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 3 minute. Klits weer. Pak tennisbeskuitjies onder in ’n bak, smeer vulsel bo-oor en strooi kaneel op.

souttertjies Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al ‘n ou gunsteling in die Weg-kantoor!Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al ‘n ou gunsteling in die Weg-kantoor! Savory Snacks, Snack Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Appetizer Recipes, Beef Recipes, Yummy Recipes, A Food, Good Food

Flatervrye souttertjies

Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al 'n ou gunsteling in die Weg-kantoor!

My ma se hoenderpastei Supper Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Recipies, Healthy Meals, Chicke Recipes, Goulash Recipes, Lamb Recipes

My ma se hoenderpastei

Ons het almal al gehoor van Meraai se hoenderpaai. Tannie SJA van Kook en Geniet het ‘n heerlike hoenderpastei, en deesdae kraai Nigella, Gordon en wie weet nog se paais koning op ons werf. …

Blomkool quiche sonder meel: Bak hierdie korslose souttert in ’n broodpan en pak die skywe in vir padkos of werk. Boonop is dit “banting”-vriendelik! Banting Recipes, Low Carb Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Kos, Quiche Recipes, Vegetable Recipes, Quiche Ideas, Ma Baker

Blomkoolquiche sonder meel

Bak hierdie korslose souttert in ’n broodpan en pak die skywe in vir padkos of werk. Boonop is dit “banting”-vriendelik!

Search Results for “Pastei deeg” – Kreatiewe Kos Idees Mince Recipes, Pastry Recipes, Tart Recipes, Beef Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Savoury Recipes, Savory Snacks

slap pastei deeg – Kreatiewe Kos Idees

Posts about slap pastei deeg written by kreatiewekosidees

 1 ui, fyn gekap ml (½ t) droë gemengde kruie 375 g pakk. Savoury Baking, Savoury Dishes, Finger Food Appetizers, Appetizer Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Gammon Recipes, Yummy Recipes, Recipies

Driehoekworsiehappies

16 happies Bestanddele bietjie olie 1 ui, fyn gekap 2,5 ml (½ t) droë gemengde

Search Results for “” – Boerekos – Kook met Nostalgie Frosting Recipes, Cake Recipes, Chocolate Buttercream Icing, Cake Icing, Cake Decorating Frosting, Instant Pudding, Novelty Cakes, Sweet Tarts, No Bake Treats

Die lekkerste koek versiersels – Boerekos – Kook met Nostalgie

FUDGEVERSIERSEL ( maak 500 ml) smeer oor piesangbrood of cupcakes. Kook suiker, botter en melk vroegtydig om af te koel. 187,5 ml sagte bruinsuiker 150 g ( 150 ml) botter 125 ml melk Kook vir 3 min…

Doodeet wors-pan Ons gunsteling enige dag van die week bederf, ………. doodeet wors-pan inderdaad Boerekos Resepte Braai Recipes, Beef Steak Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Recipies, Salad Recipes, South African Dishes, South African Recipes

Doodeet wors-pan – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ons gunsteling enige dag van die week bederf, ………. doodeet wors-pan inderdaad – genoeg vir 4 mense sonneblomolie 2 uie opgekap 4 knoffelhuisies gekneus 1 groot groen soetrissie gr…

Five Approaches To Economize Transforming Your Kitchen Area Rou Frikkadelle Word In Die Oondbak Gepak En Die Kerriepiesangsous Oorgegooi. South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Meatball Recipes, Yummy Recipes, Kos

Vaal Frikkie kry ‘n jas van geur: Kerrie-piesang-frikkadelle

Frikkadelle, frikadelle, fricadels, albondigas, meatballs, Sweedse frikadeler in roomsous … bykans elke kultuur het herinneringe en ‘n huis resep hiervoor. Ek het grootgeword met die Vaal Fr…