Afrikaans

Lag wanneer jy kan, sê jammer as jy moet, laat gaan wat jy nie kan verander nie

Grootste tronk is vrees..••

Vergeet van wat ander mense dink en begin ten volle lewe vir Jesus Christus

Afrikaans

n Ma se hand vee hare uit jou oë, trane van jou wang af en seer uit jou hart.

Afrikaans ♡

Ek sien die mooiste witste wolke en n stofpad waar die beste memories gemaak word en die mooiste berg dit is wat n boeremeisie sien wel dit is wat ek sien

BLY KALM ONS GAAN NOU BRAAI

A truly South African sentiment - for those who can't read Afrikaans, it says "Stay calm, we're going to braai now".

Pinterest
Search