Afrikaans

Collection by MS

705 
Pins
 • 
32 
Followers
So kyk waar jy trap en hoe hard jy trap, want so los elkeen sy spore in die wese van ander Afrikaanse Quotes, Sign Quotes, Today Quotes, Wise Words, Quotes To Live By, Bible Verses, Encouragement, Inspirational Quotes, Motivational

Hoe lyk die voetspore wat jy los in mense se lewens?

Om meer te lees van die boek, kliek hier. Ons loop daagliks verskillende paaie, elke pad het sy eie bestemming, verwagtings en eise op ons tyd, intellek en vermoëns. Ons beweeg tussen mense ‘n groot gedeelte van die dag, raak betrokke by groepe, leer almal ken of stoot mense weg na gelang van die situasie. Ons kommunikeer, deel gedagtes, lag, huil en skinder soms oor dié wat in ons wêreld in beweeg asof dit alledaags is sonder om te dink aan die nagevolge; alles het in ‘n meerdere of mindere…

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Drome is nie dit wat jy agterlos as jy in die oggend opstaan nie, dit is die tipe dinge wat jou laat lewe in die dag. Good Morning Boyfriend Quotes, Inspiring Quotes About Life, Inspirational Quotes, Afrikaanse Quotes, Goeie Nag, Goeie More, Good Morning Wishes, Stylish Nails, Friendship Quotes

Drome is nie dit wat jy agterlos as jy in die oggend opstaan nie, dit is die tipe dinge wat jou laat lewe in die dag.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Wat in die siel geskryf is, sal die toets van tyd . Goeie More, Afrikaans Quotes, Me Quotes, Van, Canvas, Tela, Ego Quotes, Canvases, Vans

Wat in die siel geskryf is, sal die toets van tyd deurstaan

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Wat in die siel geskryf is, sal die toets van tyd ...