Afrikaanse kleuterrympies
Hier's die woorde van al die ou bekende Afrikaanse rympies en liedjies, in pragtig ontwerpte drukstukke deur Baba & Kleuter! Laat weet ons watter ander rympies en liedjies se woorde jy soek!
Hoe ry die Boere? Sit-sit so ... | Afrikaanse liedjies en rympies