Spelreels vir prinses ballerinas, 1-4

Maak seker jou dansende prinses is lief vir Afrikaanse spelling en spelreels met hierdie pragtige muurkaarte. Hierdie produk is die eerste in `n reeks wat volg.

Nothing found for Worksheets Top 598 131 Verlede Tyd 597 Detail

Picture of Die Vyf Sintuie

Die Vyf Sintuie

Kom ons begin klank!Elkonin (1973) vereis die identifikasie van die HOEVEELHEID klanke in n woord. Byvoorbeeld boek het 4 letters, maar 3 klanke.Gebruik die Elkonin-beginsel om kinders te leer klank. Die visuele hulpmiddel  help met scaffoldingIn die pakket:- 12 Elkonin kaarte (vis, nes, kar, son, net, lig, wiel, sap, rok, kat, peer, veer)- 1 le kaart- TuisprogramMaak so:Die kind bou die woord met tellers.

Afrikaans Kom Ons Begin Klank! Ouditiewe Analise Gr R-1 Fonologiese Bewustheid

Afrikaans Kom Ons Begin Klank!

Pinterest
Search