Omg. My stomach hurts...feels like I'm gonna die
Voete soos die van 'n ribbok
Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Habakuk 3:19 lockscreen / wallpaper vir jou foon
Al verdien ek NIKS, gee God vir my ALLES wat ek nodig het.
Dag 151 Bybelvers Jes 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.
Ek is die Brood van die lewe... Teks - Joh 6:35 #Afrikaans #kruis
Prys die Here vir nog 'n nuwe dag.. #Afrikaans #ThankYou #NewBeginnings
Ek glo als gebeur met tyd
motivational bible verses on Instagram: “Volg ons vir daaglikse bybel verse #afrikaans #bybel #Godsewoord #godisking #patmosstudio #bibleverse #ocean #photographs #iger ”
17 Likes, 0 Comments - motivational bible verses (@dailybible.patmos) on Instagram: “Volg ons vir daaglikse bybel verse #afrikaans #bybel #Godsewoord #godisking #patmosstudio…”