Beskuit

Collection by Chris En Tersia Bradfield • Last updated 10 days ago

18 
Pins
 • 
18 
Followers
Chris En Tersia Bradfield
Kul-die-Boerbeskuit

[Resep] Kul-die-boerbeskuit | Maroela Media

Daar is niks so lekker soos ʼn koppie boeretroos en beskuit nie.

In en om die huis: Eddie Smit - Karringmelk beskuit

Eddie Smit - Karringmelk beskuit

Eddie Smit - Karringmelk beskuit Maak nie saak of jy glad nie kan bak nie, hierdie resep kan nie flop nie. Bestanddele: 3 x 500g bruismeel 2 teelepels bakpoeier 2 koppies suiker 500g margarien 1 eetlepel sout 3 eiers 500ml karringmelk Meng (sif) droeë bestanddele saam. Klits eiers en karringmelk saam. Rasper die margarien en vryf by die meelmengsel by. Gooi eier en karringmelk mengsel by. Knie goed deur. Genoegsaam vir een groot en een klein broodpan. Of sommer ‘n oondpan. Vorm balletjies…

Picture

BESKUIT

ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...

Maklike beskuit

Maklike beskuit

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie.)

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: BESKUIT

BESKUIT

KOEKIE SUURDEEG TE VERVANG MET DROE SUURDEEG ‎ http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/beskuit.html 25 g cube ( blokkie ) yeast is equivalent to 10 g Active dry yeast (15 ml) or 10 g Instant yeast.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*. Miracle Pan Release http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/beskuit.html 1/2 cup vegetable shortening 1/2 cup vegetable oil 1/2 cup all-purpose flour Whisk thoroughly until everything is incorporated and smooth. Store in…

Condensed milk rusks #recipe

I Love Baking SA

I Love Baking SA. 605K likes. Stork Bake Margarine loves to share baking recipes!

Anys Beskuit | Boerekos – Kook met Nostalgie

Anys Beskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

Onthou dae Anys Beskuit 2.5 kg koekmeel 15 ml sout 3 x 10 g pakkies kitsgis 250 ml anys saad – jy kan minder gebruik 250 g gesmelte botter 1 x 397 g blik kondensmelk louwarm water Meng die koekmeel, sout, gis en anys. Meng botter / kondens melk saam en voeg by droe bestanddele. Gooi louwarm water bietjies – bietjies by terwyl jy begin knie tot ’n sagte deeg te vorm, knie maar goed, vir minstens 10 min aaneen. Sit in ‘n skottel en trek oor met swartsak, sit op warm plekkie, nie direk in die…

BESKUIT

ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...

VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT | Boerekos – Kook met Nostalgie

VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT – Boerekos – Kook met Nostalgie

VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT 250 g All-bran + 100 g klapper 1 kg bruismeel 400 g suiker 2 t bakpoeier 1 t sout 1 k sonneblomsade/pekanneute 500 ml appelsap t asyn t koeksoda k afgeroomde melk 3 eiers Meng t asyn, t koeksoda en K afgeroomde melk (eie karringmelk!). Laat staan ‘n rukkie. Klits 3 eiers saam met 500 ml appelsap. Voeg dro bestanddele by en meng alles saam. Gooi in een groot of twee kleiner gesmeerde pan(ne). Bak + 1 uur by 160?C. Sit foelie bo-oor. Sny met elektriese mes.

[Resep] Kul-die-boerbeskuit | Maroela Media

Daar is niks so lekker soos ʼn koppie boeretroos en beskuit nie.