Ek is verlief op hierdie gedig... Geen idee wie is die skrywer nie...

Ek is verlief op hierdie gedig. Geen idee wie is die skrywer nie.

"Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduif" - Breyten Breytenbach…

"Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduif" - Breyten Breytenbach

"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer.

Ek dans want my hart praat in ritmes #afrikaans #dans #liefde #passie #ballet

Ek dans want my hart praat in ritmes #afrikaans #dans #liefde #passie #ballet

Jy is die koffie vlek op my wit sondag rok; 'n konstante herinnering van hoe bittersoet die lewe kan wees. ~ #afrikaans #suidafrika #afrikaansquotes

Jy is die koffie vlek op my wit sondag rok; 'n konstante herinnering van hoe bittersoet die lewe kan wees.

Pinterest
Search