Trane is ook gebed wat nie gespreek word nie,God sien dit raak.

Trane kom uit ons oë in die plek van die woorde wat ons nog wou sê.

Vriendskap

Liefde is alles wat jy nie kan begeer of verduidelik nie net soos my liefde vir jou .

Die eenvoudige oplossing sal wees om jou vriende te nooi vir 'n braai

Die eenvoudige oplossing sal wees om jou vriende te nooi vir 'n braai

Afrikaans: begin en eindig elke dag met gebed

Afrikaans: begin en eindig elke dag met gebed

"Jy hoef nie aan elke argument waarna jy genooi word, deel te neem nie."

"Jy hoef nie aan elke argument waarna jy genooi word, deel te neem nie."

Afrikaans

Slle groot dinge begin van binne af

Pinterest
Search