Quiches

Collection by Monique Roux

7 
Pins
Monique Roux
GEROOKTE MOSSELTERT Heerlik vir enige vingerhappie, ligte middagete of aandete 1 ui, gekap pakkie sampioene in skywe gesny 2 blikkies gero. Veggie Quiche, Easy Quiche, Yummy Quiche, Quiche Crustless, Cheese Quiche, Frittata, Kos, Savory Snacks, Savoury Dishes

GEROOKTE MOSSELTERT

GEROOKTE MOSSELTERT Heerlik vir enige vingerhappie, ligte middagete of aandete 1 ui, gekap pakkie sampioene in skywe gesny 2 blikkies gerookte mossels koppie gerasperde cheddarkaas 3 eiers 4 el botter 125 ml melk 1 tl mosterdpoeier 1 eetl koekmeel 1 tl aromat swartpeper na smaak rooipeper na smaak Voorverhitte oond teen 180C Braai uie in botter tot deurskynend, voeg sampioene by en braai liggies, haal af van die plaat. Gooi die gerookte mossels by met so 2 tl van die mossel olie. Gooi…

Quiche with russians South African Dishes, West African Food, South African Recipes, Top Recipes, Meat Recipes, Dinner Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Savory Tart

Souttert met Russiese worsies

Bestandele bietjie olie 1 ui, gekap 2,5 ml (½ t) vars knoffel, gekap 2 selderystingels,

 As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik. Mince Recipes, Banting Recipes, Quiche Recipes, Cooking Recipes, Tuna Recipes, Pastry Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Mince Dishes

Start A Fire

Cranberries were on sale for a dollar a bag at Safeway yesterday! I am not the proud owner of 5 pounds of cranberries.. good thing they freeze well! You can expect to see many cranberry recipes in the coming weeks. I am starting off with a brown sugar streusel white chocolate cranberry cream cheese coffee cake. Whew.... longest name ever, but it's so chock full of good stuff! I used a recipe borrowed from Alicia's Homemaking, a lovely blog with lots of good recipes and home making tips. To…

Maroela Media-leser Erina Victor sê sy was ʼn jong pasgetroude vrou toe sy en haar man 45 jaar gelede vir sy oom op Merweville gaan kuier het en vir die eerste keer dié gereg geproe het. Serious Eats, Food Inspiration, Crockpot Recipes, Easy Meals, Ethnic Recipes, Kos, Quiches, Food Ideas, Stamp

Resep: Boeliebief-en-rys-gereg | Maroela Media

Maroela Media-leser Erina Victor sê sy was ʼn jong pasgetroude vrou toe sy en haar man 45 jaar gelede vir sy oom op Merweville gaan kuier het en vir die eerste keer dié gereg geproe het.

Picture Biltong, South African Recipes, Light Recipes, Smoothies, Meals, Dishes, Chicken, Steak, Kos

EENSKOTTEL GEREGTE

AARTAPPEL OMELET MET BILTONG Vir 6 Voorbereityd 10 minute Gaarmaaktyd 20 minute Dié tradisionele Spaanse omelet is maklik om in ’n pan oor die vuur te maak. Jy kan dit ook in dik skywe sny en...