Hoender
Hoenderlekkerte - Marinda Kook
Bestanddele 1 pak filodeeg 250 g Philadelphia kaas 350 ml suurroom 6 ekstra groot eiers 250 ml sterk cheddar of pecorino kaas 250 g gerookte hoender gesnipper 250 ml sagte songedroogte tamaties 4 preie gesny 250 ml botter sout en Continue reading Hoenderlekkerte→
BROCCOLIHOENDER - my kinders se gunsteling - Marinda Kook
Ek kan my gesin in n wip vang met die hoender. Van alle kos in Kosland is dit vir hulle die lekkerste – en vir my ook. Jy kan baie hongerpyne besweer met die gereg. Die gereg is genoeg vir Continue reading BROCCOLIHOENDER – my kinders se gunsteling→
Romerige kerriehoender
Vermeerder die kerriepoeier tot 15 ml as jy ’n sterk kerriegeur verkies. As jy dit met selfs meer brand verkies, voeg 1 of 2 gekapte brandrissies by die sous.
Liplek-lekker hoender
Makliker kry ’n mens kwalik! Dié hoender is heerlik saam met tjips of couscous met geroosterde botterskorsieblokkies en gekrummelde fetakaas.
Hoenderpastei
6 porsies Bestanddele 2 heel hoenders 4 hoenderaftrekselblokkies 2,5 ml (½ t) droë gemengde kruie
Groente
GROENTE GEREGTE
AARTAPPEL-PATAT EN UIE SKOTTEL AARTAPPEL-PATAT EN UIE SKOTTEL 2 Uie grof gekap, 4 aartappels in blokkies gesny, 3 patats in blokkies gesny (met albei het ek die skil aangelos dan braai hy lekker en...
SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG
SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/spinasie-tert-braai-bygereg.html Die is genoeg vir 6 na 7 mense as jy ander bykosse het. Gebruik so 20cm deursnit bak Bestanddele: 1 of 2 bossies (pakke) spinasie – ligweg opge...kap (of jy 1 of 2 gebruik, jy hoef nie die bestandele onder aan te pas nie) 5 stukkies repe spek (opgekap) 5 sampioene (opgekap) 1 groot ui (opgekap) Metode: Gooi alle bogenoemde in pot en kook so 15 minute – dreineer en hou…
ROMERIGE GEBAKTE KOOL - Food Lovers Recipes
1 fyngekapte ui500gr ( 6 K) fyngesnyde kool3 k kookwater1 E botter of margariensout en witpeper12,5 ml (1Desertlepel) mezena375 ml melk2 eiers50 g gerasperde cheddar kaasSit die gekapte ui en kool in ‘n pot en gooi kookwater oor en kook tot sag, Dreineer die kool mengsel goed. Voeg botter, s&p by en meng goed. […]
HEMELSE SPINASIE
Wanda Appelgrein HEMELSE SPINASIE: http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/08/hemelse-spinasie.html Bestanddele: 2x bosse spinasie goed afgespoel en gesnipper (harde stukke verwyder) 2x uie fyn gekap 1x knoffelhuisie fyn 1x pakkie spek fyn gekap 1x blik tamatie en ui 1x pakkie sampioen sous 2 x eiers 1x pakkie sampioen sop feta kaas chedder kaas Metode: braai die uie en knoffel en spek tot sag en die bacon tot bros in olie in die pan voeg gekapte spinasie by en sit deksel op…
Romerige Gebakte Kool – Boerekos – Kook met Nostalgie
Jy het nodig: Ongeveer 1 Koolkop, Grof Gekerf 1 medium grootte ui, gekap 1 aartappel in plat ronde dik skywe gesny pakkie Spek in stukke “cocktail” kaasworsies Pakkie “Potato Bake…
SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG
SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/spinasie-tert-braai-bygereg.html Die is genoeg vir 6 na 7 mense as jy ander bykosse het. Gebruik so 20cm deursnit bak Bestanddele: 1 of 2 bossies (pakke) spinasie – ligweg opge...kap (of jy 1 of 2 gebruik, jy hoef nie die bestandele onder aan te pas nie) 5 stukkies repe spek (opgekap) 5 sampioene (opgekap) 1 groot ui (opgekap) Metode: Gooi alle bogenoemde in pot en kook so 15 minute – dreineer en hou…
Aartappel-en-spinasie-gebak
Hierdie twee groentes loop saam soos brood en konfyt. Probeer dié lekker aartappel-en-spinasie-gebak
RSG - Dis die een! || Resepte || Marinda se droompoffertjies (Pampoenkoekies)
The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…
PAPTERT - verby lekker - Marinda Kook
Braaivleis met n paptert is die ware Jakob. Die paptert kan al die vorige dag gemaak word en net op die dag van die braai in die oond gesteek word. Jy kan n paptert verskeie geure en smake gee. Dis Continue reading PAPTERT – verby lekker→
Gebak
Home Office Mall - THE HANDY BOOK OF STUFF YOU USED TO KNOW
Weights and Measurements, Home Office Computer Furnishings, Resources & Reviews, Award Winning Home Office Furniture, Wired Mobile Home Office Armoires, Telecommuting, Virtual Office, Wholesale, Manufacturer
Sjokolademousse-kaaskoek - Marinda Kook
SJOKOLADEMOUSSE-KAASKOEK Bestanddele 250 g roomkaas 250 g mascarpone 160 ml strooisuiker 60 ml kakao 250 ml room 5 ml vanielje 1 Lindt sjokolade 30 ml melk 1 pakkie oreokoekies 60 ml botter gesmelt Metode kap die oreokoekies Continue reading Sjokolademousse-kaaskoek→
Gerookte Mossel Souttert
OFM – The sound of your life. For the latest news and best music in central South Africa.
Karamel Amarula Sjokoladekoek – Boerekos – Kook met Nostalgie
Hemelse Karamel Amarula Sjokoladekoek ~ Dis ‘n heerlike klam koek wat lekker klam bly. Jy het nodig: 60 ml Kakao 125 ml kookwater 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 …
Onvergeetlike klam Koffie Sjokoladekoek – Boerekos – Kook met Nostalgie
Die geheim van ‘n klam sjokolade koek le in die vervanging van botter met olie, en hierdie resep doen dit!!! Eenvoudig , een bak mengsel wat verseker een van jou gunstelinge gaan word. Besta…
Vis
OCEAN BASKET KNOFFELSOUS
OCEAN BASKET KNOFFEL SOUS Vir die wat hom nog nie het nie -hy is 'n wenner saam met ALLE seekos 1 Kg Romi Margarine 1 L Cream 60g Fish Spice 200g Crushed Garlic 125ml Lemon Juice 20g Flour 1Kg Mussels Method: Melt Romi,add cream,Lemon Juice,Fish Spice,Garlic and Flour together and stir regulary. Do not allow the Mussel Sauce to come to a boil as it will over cook. Bron: Het hom lank terug op email by my vriendin gekry!*Henriette Wessels…
VINNIGE VRYDAG VIS -alles in een bak - Marinda Kook
By ons was Vrydae altyd visdae. Ek het stokvis (hake) vir die gereg gebruik maar jy kan enige ferm witvis gebruik. En ja, ek het n soppoeier gebruik. ( die kossnobs gril mos vir soppoeier). Die geheim van die gereg Continue reading VINNIGE VRYDAG VIS -alles in een bak→
Haddock Gebak - Marinda Kook
HADDOCK GEBAK BESTANDDELE 600 g haddock • 400 melk • 6 peperkorrels • 2 lourierblare • 1 ui in ringe gesny • 650 g aartappels in dik ringe gesny • 500 g baba spinasie • 1 pakkie kitskaassouspoeier • 1 Continue reading Haddock Gebak→
VINNIGE VRYDAG VIS -alles in een bak - Marinda Kook
By ons was Vrydae altyd visdae. Ek het stokvis (hake) vir die gereg gebruik maar jy kan enige ferm witvis gebruik. En ja, ek het n soppoeier gebruik. ( die kossnobs gril mos vir soppoeier). Die geheim van die gereg Continue reading VINNIGE VRYDAG VIS -alles in een bak→
Vleis
SKAAPSTERTJIES GEREGTE
SKAAPSTERTJIES Ilsemyn Boerekos Skaapstertjies was altyd as afval beskou, probeer hierdie resep en jy sal anders daaroor dink. 2kg skaapstertjies (vra jou slaghuis om die vet klaar te verwyder) 3 uie Steak 'n Chop Spice Heel koljander Pepermeul Gooi die skaapstertjies en 1 van die uie in 'n drukkoker en laat drukkook vir ongeveer 15min. Sny uie in skywe en pak op bakplaat. Pak skaapstertjies bo-op en geur met speserye en koljander wat deur die pepermeul gemaal word. Laat rooster in oond to…
Maalvleis-en-aartappelgebak
Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.
Kerrie-afval
Die koning van alle afvalgeregte. Selfs nie-afvaleters sal hierdie lekkerny, soos Hetta dit maak, nie kan weerstaan nie.
[Resep] Kerrietjops | Maroela Media
ʼn Lekker naweek lê voor jou – veral met dié kerrietjops!
TJOPS INNIE OOND - net so lekker soos op die vuur. - Marinda Kook
Winter in die Kaap is nie tyd vir buite braai nie. Met die dat ons nie n binnebraai het nie, besluit ek toe maar om die tjoppies in die oond te braai. Dit was heerlik verby. BENODIG; 6 tot Continue reading TJOPS INNIE OOND – net so lekker soos op die vuur.→
Baksakkie-skaapboud
As jy goeie skaapvleis het, is skaapboud op sy lekkerste met net die nodige sodat die geur van die vleis na vore kan kom.
smelt in die mond steak – Kreatiewe Kos Idees
Posts about smelt in die mond steak written by kreatiewekosidees
Smelt in die Mond Biefstuk(oond)
Smelt in die Mond Biefstuk(oond) Myrtle van Dyk Sous: 2 eetl bisto, 1eetl meel, 2eetl tamatiesous, worchestersous en chutney na smaak. Meng met 2.5 koppie kook water. sout en peper. Braai vleis liggies en seel in warm olie. Sit in oondpan met deksel, gooi sous oor en bak teen 140grade vir omtrent 2 ure
Skaapboud
Skaapboud is seker van die grootste bederf en pure boerekos. Probeer dié smullekker resep .
Lamskerrie uit ‘n Karoo Kombuis – van een huiskok aan ‘n ander
Die Karoo is ‘n mitiese plek. Vir baie mense is dit ‘n groot uitspansel van ‘n plat aarde, hier en daar 'n koppie en verder net Karoobossies waardeur gereis (gejaag) word van Johannesburg na Kaapstad. Jy stop vir petrol by een van die groot vulstasies, eet ‘n Wimpy-ontbyt of ‘n wegneem-garagepastei. Reisigers wat oorslaap – iewers op Colesberg of…
[Resep] Beestong met tuisgemaakte mosterd | Maroela Media
Wenk: Oorskiettong kan saam met die sous gevries word.
Pap & Mince Lasagne
A super cheap end of the month meal that is very very delish and morish. 1 small pot of pap already made 1 tin sweetcorn 1/2 liter of plai...
MAALVLEIS - WIL OPHOU MAAR KAN NIE GEREG
Annette Strydom Kolb Vanaand op die menu is n dis wat my ma vir ons altyd gemaak het. WIL OPHOU MAAR KAN NIE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/wil-ophou-maar-kan-nie.html 500gr mince 1 ui 250gr Shredded bacon 1 punnet Mushrooms 1 green pepper 1 blikkie sweetcorn 10ml knoffel 10ml origanum 30ml chutney 30 ml bruin suiker 1 blikkie tamatie uie smoor 1 pakkie tomato paste Sout en peper. 1 pak spaghetti Cheddar kaas Braai ui tot gaar. Voeg mince by braai tot bruin skep…
HEMELSE STEAK
HEMELSE STEAK 1kg tenderised steak (sny in stukke) Meng meel met speserye van jou keuse en rol die steak in die mengsel Sny 2 uie in dun skywe Sny 1 bakkie mushrooms in skywe Pak lae om die beurt van vleis, uie en mushrooms in 'n oondvaste bak. Meng: 200ml melk, 250 ml room, 1 eetlepel worcestersous, 1 eetlepel chutney, 1 eetlepel tamatiesous, 1 pakkie wit uie sop. Meng goed en gooi oor vleis in bak. Strooi 1 koppie gerasperde kaas bo-oor en bedek met foelie of maak toe metdeksel. Bak vir 60…
SKAAPSTERTJIES - blinkbruin - Marinda Kook
Ek weet skaapstertjies skop jy nie sommer agter elke bos uit nie, maar deesdae kry ek dit redelik maklik by Checkers hier op ons dorp. Anders vra jou slagter om dit vir jou bymekaar te maak. Dis n heerlikheid wat Continue reading SKAAPSTERTJIES – blinkbruin→
TAMATIEKOS - so van my ma af. - Marinda Kook
In ons huis eet ons tamatiekos agter die lekkerte aan en nie net as dit koud is nie. Daar is iets koesterends omtrent tamatiekos. Dis asof jy baie kan vergewe as jy n lekker bord tamatiekos geeet het – selfs Continue reading TAMATIEKOS – so van my ma af.→
Slaaie
Ultimate Slaaisous - Marinda Kook
Bestandele 4 sprietuie 3 knoffelhuisies 125 ml pietersielie 125 ml asyn 30 ml suiker 20 ml gemengde kruie 5 eiers 5 ml sout 750 ml olie Metode Plaas die sprietuie, knoffel en pietersielie in ‘n voedselverwerker en verwerk tot fyn. Continue reading Ultimate Slaaisous→
Broccolislaai - Marinda Kook
Bestandele 900 g broccoli, opgebreek in klein stukkies 1 x pakkie van 250 g spekstukkies, bros gebraai 250 ml sterk kaas (soos Emmental), in blokkies gesny 200 ml sultanas 250 ml Ultimate Slaaisous (sien resep) Metode Blansjeer die broccoli in kookwater Continue reading Broccolislaai→
Ontbyt
Allerlei
Poedings
BAR ONE POEDING
>Foto>Sharon Joubert BAR 0NE POEDING Francois Van Der Schyff 120g roomkaas 3 Bar Ones in stukkies gesny 250ml room, geklop 700ml melk 2 pakkies sjokolade geur kitspoeding 1 pakkie Romany Creams, grof gebreek 50g gerasperde sjokolade Meng die roomkaas en Bars Ones. Vou die geklopte room in. Klits die melk en kitspoeding saam. Laat 5 minute in die yskas stol. Skep ‘n derde van die kitspoeding in ‘n glaspoedingbak. Sprinkel die helfte van die stukkies beskuitjies daaroor, dan die helfte van die…
Sop
SKAAPSTERTJIES GEREGTE
SKAAPSTERTJIES Ilsemyn Boerekos Skaapstertjies was altyd as afval beskou, probeer hierdie resep en jy sal anders daaroor dink. 2kg skaapstertjies (vra jou slaghuis om die vet klaar te verwyder) 3 uie Steak 'n Chop Spice Heel koljander Pepermeul Gooi die skaapstertjies en 1 van die uie in 'n drukkoker en laat drukkook vir ongeveer 15min. Sny uie in skywe en pak op bakplaat. Pak skaapstertjies bo-op en geur met speserye en koljander wat deur die pepermeul gemaal word. Laat rooster in oond to…
Maalvleis-en-aartappelgebak
Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.
Kerrie-afval
Die koning van alle afvalgeregte. Selfs nie-afvaleters sal hierdie lekkerny, soos Hetta dit maak, nie kan weerstaan nie.
[Resep] Kerrietjops | Maroela Media
ʼn Lekker naweek lê voor jou – veral met dié kerrietjops!