Nageregte

Collection by Monica Teunissen

8 
Pins
 • 
48 
Followers
Monica Teunissen
Ryk, souserige sjokoladepoeding Puddings, Desserts, Warm, Food, Deserts, Custard Pudding, Dessert, Meals, Yemek

Ryk, souserige sjokoladepoeding

Enige kind dink mos sy pa is die sterkste en sy ma is die mooiste. Ek het gedink my ma het superkragte omdat sy dit kon regkry om ’n poeding te laat omdop in die oond.

Karamelpoeding Something Sweet, Mashed Potatoes, Pudding, Sweets, Baking, Breakfast, Cake, Ethnic Recipes, Desserts

Karamelpoeding

Soet, ryk en stroperig – nes ’n ware winterpoeding moet lyk en smaak.

Ouma Willemien se doekpoeding Apple Recipes, French Toast, Chicken, Meat, Breakfast, Food, Beef, Morning Coffee, Meals

Ouma Willemien se doekpoeding

Dié resep vir doekpoeding is van dr. Riana Scheepers se ouma Willemien.

Dadelpoeding met gemmerstroop Banana Pudding Recipes, South African Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Tart, Sweet Treats, Beef, Food, Apple

Dadelpoeding met gemmerstroop

Met dié lekker, stroperige poeding kan jy amper ’n hele rugbyspan voer. Dit vra vir dik vla bo-oor.

Malvapoeding met Amarula Banana Bread, French Toast, Breakfast, Desserts, Food, Do Your Thing, Morning Coffee, Deserts, Dessert

Malvapoeding met Amarula

Almal se gunsteling. Daar’s maar min dinge wat kom by ’n lekker malvapoeding.

Sjokolademousse Mousse, Desserts, Food, Deserts, Moose, Dessert, Meals, Yemek, Postres

Sjokolademousse

Ek geur sjokolademousse graag met heuning of esdoringstroop. ’n Mens sou dink dit maak die mousse nóg soeter, maar dit gee ’n dieper, meer intense geur daaraan.