Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

'n Fout word 'n les. Pyn word 'n doel. 'n Gemors word 'n boodskap. 'n Toets word 'n getuigskrif - Elke struikelblok word 'n geleentheid - Tony A.

Afrikaans: net vir jou- lief jou

Aan my dogter met haar verjaarsdag, geniet jou dag en baie lief vir jou xxx

Maak alles rondom jou mooi♥

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Ek gaan alles rondom my mooi…

Lief jou

Lief jou kom ons gaan sit agter op n bakkie staar vir die sterre en praat die hele nag lank

Pinterest
Search