Afrikaans

Collection by Monica Esterhuizen ❥

116 
Pins
 • 
82 
Followers
Monica Esterhuizen ❥

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Die Boere-Afrikaner se aanlyn tuiste vir die nuutste in kultuur, godsdiens, geskiedenis, politiek en vermaak. Boeresport. Volkswysies. Rubrieke. Resepte. Alles in jou voertaal, Afrikaans!

Vader God, ek dank U vir die feit dat U 'n konstante bron van krag en groei in my lewe is. Here, verswak my onafhanklike streep en help my om uitsluitlik staat te maak op U. Openbaar die areas in my lewe wat U voeding en vernuwing vereis, terwyl U my help om die areas oor te gee aan U sorg en snoei. In Jesus se Naam. Amen

@kaalwoorde on Instagram: “liefde, of so iets. #kaalwoorde #kw #afrikaans”

1,453 Likes, 44 Comments - @kaalwoorde on Instagram: “liefde, of so iets. #kaalwoorde #kw #afrikaans”

SPREUKE 27:17 Yster slyp yster, vriende vorm mekaar.   God dankie vir die mense wat U in my lewe geplaas het. Ek weet dat U elke persoon in my lewe geplaas het met 'n doel. Help my om 'n seën te wees vir elke persoon wat ek teëkom. In Jesus Name.

Nehemiah 9:31 – “maar in u groot barmhartigheid het U hulle nie heeltemal uitgewis nie, hulle nie verlaat nie. U is 'n genadige, 'n barmhartige God.”  U is die genadige en barmhartige God en ek loof U groot genade. #LiefGodGrootliks

KLAAGLIEDERE 3:22-23 deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie,  dit is elke môre nuut. U trou is groot.   Vriend, God het jou lief en Hy oorlaai jou met nuwe genade elke oggend ... wat beteken dat hulle NUUT is vir jou vanoggend! Omhels vandag sy liefde en genade... dit is 'n nuwe dag!

Onthou wat jy agter mense se rûe doen, doen jy voor God se oë.