When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.
'n Vriendin is... die goud in jou dag, die kluis van jou emosies, die silver in donker tye en die pilaar wat sterk staan in jou innerlike storms. So 'n vriendin is beslis JY... DANKIE VIR LEKKER LAG TYE!
Vriendin jy is spesiaal. Jou spesiale plekkie in my hart is vir ewig & jy kan nooit vervang word nie. Ek is so dankbaar vir jou in my lewe.