Leer jou kinders om 'n storie te skryf! Tien eenvoudige stories met prentjies om beginner-skrywers stap vir stap te leer hoe om 'n storie te skryf. Ingesluit is daar ook 'n visuele hulpmiddel (hamburger) om die dele van 'n storie of vertelling uiteen te sit.