konfyt

Collection by Martha

11 
Pins
 • 
44 
Followers
What should you do with your figs? Make this easy fig jam!

Fig jam is easy to make with no canning required!

Have too many figs? Fig jam is easy to make with no canning required! This no pectin homemade jam is delicious as an English muffin topper for breakfast!

Geen blatjang wat 'n mens in die winkels koop is so lekker soos tuisgemaakte blatjang nie.

[Resep] Ma Cielie se perskeblatjang | Maroela Media

Geen blatjang wat ’n mens in die winkels koop is so lekker soos tuisgemaakte blatjang nie.

Waatlemoenstukke - goue, goue juwele.

WAATLEMOENSTUKKE - goue , goue juwele - Marinda Kook

Ek het ‘n makataanwaatlemoentjie present gekry. Hy le toe op die agtertafel en loer vir my. Ek loer hom terug. Hy vra om geslag te word, ek slag hom. Sny jou waatlemoen in ringe van om en by 5 cm. Continue reading WAATLEMOENSTUKKE – goue , goue juwele→

In en om die huis: Heel Groen Vye Konfyt

Heel Groen Vye Konfyt

Bestandele: 500 g groenvye 1 liter koue water 1 liter kook water 5 ml kalk 2 vye blare Stroop: 500g wit suiker 750 ml water 10 ml suurlemoensap of 1 ml wynsteensuur 1 stuk pypkaneel Hou die stingels aan en skil dun of skraap die velletjie af. Sny 'n kruis in die onderkant van elke vy. Meng koue water en kalk, plaas vye in oplossing en laat oornag week. Spoel onder koue kraan water af. Plaas in 'n vuurvaste bak en voeg kookwater en blare by. Bedek en plaas in mikrogolf 8-10 min by volle krag…

MAKATAAN KONFYT

Hilda Dates Steyn MAKATAAN KONFYT: http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/makataan-konfyt.html 1 groot Makataan Kalkoplossing: 12.5ml kalk 3.6 liter water water om te week water om in te kook Stroop: 500g suiker en 1 liter water vir elke 500g vrugte sap van 1 suurlemoen knypie sout 5 stukke (Robertsons ) gemmerstukke Metode: Verwyder groen skil en sagte binneste van makataan. Sny wit skil in stukke. Prik elke stuk baie goed met vurk en weeg die stukke. Plaas oornag in…

PETRE SE GROENVYE KONFYT

PETRE SE GROENVYE KONFYT

1Blatjang is an extremely interesting, and purely South African staple of Cape Malay origins. It is yet another example of why the country is known as the "Rainbow Nation" because in the origins of blatjang, you will find Indonesian, Malay, Indian and Dutch influences. ....

Apricot Blatjang

·
10 reviews
·
2.5 hours
·

Apricot blatjang is a popular chutney made from South Africa's favourite ingredients; dried fruit. It goes well with cheese and best served with bobotie.

Rezept für das wohl bekannteste aller Chutneys, das Mango-Chutney. Mit diesem Rezept ist dieses fruchtige Chutney schnell und einfach zubereitet. #chutney #bbq #grillen #relish #kochen #sauce #rezept #foodblog

Mango-Chutney - schnell & einfach [REZEPT] • Just Yum Yum

Rezept für das wohl bekannteste aller Chutneys, das Mango-Chutney. Mit diesem Rezept ist dieses fruchtige Chutney schnell und einfach zubereitet.