Afrikaanse Bybelverse

Collection by KARIEN • Last updated 12 weeks ago

30 
Pins
KARIEN
2 KORINTIËRS 4:17 "Ons swaarkry in hierdie lewe is maar gering en gaan verby, maar dit loop vir ons uit op 'n heerlikheid wat alles verreweg oortref en wat ewig bly." Wanneer ons die versoeking is om ontevrede te raak moet ons onthou “dit sal verby gaan”. Al lyk ons situasie hoe benard, kan ons weet dat God jou liefhet. Hou vas aan die waarheid ongeag wat in jou lewe gebeur. Jesus Quotes, Bible Quotes, Bible Verses, Afrikaans Quotes, Thank You God, Faith In God, Friendship Quotes, Christian Quotes, How To Memorize Things

2 KORINTIËRS 4:17 "Ons swaarkry in hierdie lewe is maar gering en gaan verby, maar dit loop vir ons uit op 'n heerlikheid wat alles verreweg oortref en wat ewig bly." Wanneer ons die versoeking is om ontevrede te raak moet ons onthou “dit sal verby gaan”. Al lyk ons situasie hoe benard, kan ons weet dat God jou liefhet. Hou vas aan die waarheid ongeag wat in jou lewe gebeur.

'Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie. ' JEREMIA bybelverse in afrikaans Scripture Quotes, Faith Quotes, Me Quotes, Afrikaanse Quotes, Say You, Trust God, Verses, Inspirational Quotes, Sayings

'Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie. ' JEREMIA 33:3 bybelverse in afrikaans

Teks - Spr 4:23 "..wat in jou hart omgaan...bepaal jou hele lewe" __Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede (Facebook) Gospel Quotes, Bible Verses Quotes, Jesus Quotes, Scriptures, Afrikaanse Quotes, Prayer Cards, Korn, Christian Quotes, Favorite Quotes

Teks - Spr 4:23 "..wat in jou hart omgaan...bepaal jou hele lewe" __Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede (Facebook)

Dag 124 Bybelverse Titus 3:6 God het die Heilige Gees oorvloedig op ons uitgestort deur Jesus Christus ons Verlosser. Jesus Christus, My Jesus, Center Stage, Afrikaans, Jesus Quotes, Life Skills, Bible Verses, Plant Leaves, Prayers

Dag 124 Bybelverse Titus 3:6 God het die Heilige Gees oorvloedig op ons uitgestort deur Jesus Christus ons Verlosser.

God Met Ons - Die Belofte van 'n Verlosser  Week 1 - Leesplan. #GodMetOns Jesus Quotes, Bible Quotes, Goeie More, My Jesus, Afrikaans, Faith, God, Christmas Decor, Wall

God Met Ons - Die Belofte van 'n Verlosser Week 1 - Leesplan. #GodMetOns

GALASIERS Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel. Wanneer die tyd reg is sal jy maai wat jy gesaai het. Bible Quotes, Bible Verses, Scriptures, Dont Think Too Much, Afrikaans Quotes, Pray Without Ceasing, Gods Promises, Powerful Words, Gods Love

GALASIERS 6:9 Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel. Moenie moeg word om goed te doen nie. Wanneer die tyd reg is sal jy maai wat jy gesaai het. #LiefGodGrootliks

Dag 5  Bybelvers: Jesaja 65:24 (1983 Vertaling) Voor hulle nog roep, sal Ek… Biblical Quotes, Christ, Prayers, Center Stage, God, Lettering, My Love, Strength, Life

Dag 5 Bybelvers: Jesaja 65:24 (1983 Vertaling) Voor hulle nog roep, sal Ek…

Name van God - Jehovah Jireh} - Week 1 - Vrydag - Vandag se Verse 2 Petrus 1:2-4 Mag daar vir julle genade en vrede in oorvloed wees deur julle kennis van God en van Jesus ons Here! Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. Deur dit te doen, het Hy ons die kosbaarste en allergrootste gawes geskenk wat Hy belowe het. Bible Quotes, Bible Verses, Wees, Names Of God, Thy Word, Afrikaans, Journals, First Love, Spirituality

Name van God - Jehovah Jireh} - Week 1 - Vrydag - Vandag se Verse 2 Petrus 1:2-4 Mag daar vir julle genade en vrede in oorvloed wees deur julle kennis van God en van Jesus ons Here! Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. Deur dit te doen, het Hy ons die kosbaarste en allergrootste gawes geskenk wat Hy belowe het.

Pinterest