Oneindig lief en as die more breek en babelas is met winde in die kies het ek jou lieflik lief as die middag herfsig uitgevat bruin skoenlappers oor die wolke gooi het ek jou liederlik lief as die skemer skielik hartseer en mistig om die wimpers raak het ek jou singend lief as die vroenag nederig kuis langs my venster kniel het ek jou egbrekig lief as die ure later uitgerus versigtig my drome een-een dief wag ek afgetakeld op die more het ek jou oneindig lief Annette Snyman

More ideas
Pinterest
Search