My wish for you

I love this song, but never thought of framing its lyrics. This would be fantastic in the kids' room.as well as "I hope you dance" lyrics in the littles' room. Must search for love letters to frame for them via songs.

Wanneer ons bid hoor God meer as wat ons sê, antwoord meer as waarvoor ons vra en gee meer as waaraan ons kan dink, Hy doen dit in Sy eie tyd en op Sy eie manier.

Wanneer ons bid hoor God meer as wat ons sê, antwoord meer as waarvoor ons vra en gee meer as waaraan ons kan dink, Hy doen dit in Sy eie tyd en op Sy eie manier.

Wanneer ek sê "Ek sal vir jou bid" is dit nie omdat ek my godsdiens op jou wil afdwing nie. Dit is omdat ek in die krag van gebed glo en vir jou omgee. Jesus wil hê ons moet mekaar se laste dra en gebed is hoe ek jou kan ondersteun.

Pinterest
Search