Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede - Reis verby al die klippe op jou pad en eendag sal jy agterkom dat jy die berg oorgegaan het

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede - Reis verby al die klippe op jou pad en eendag sal jy agterkom dat jy die berg oorgegaan het

Maak tyd...& glo genade kom net van Bo... #Afrikaans #Rules2LiveBy #Grace…

Jy moet tyd maak om die wind in die gras te hoor, om in die reën te dans . en vir altyd te glo die emmers vol genade kom net van Bo

Dis iets wat ek baie doen deesdae...stil word...dis waar ek gemaklik voel...myself voel sonder die nut van woorde of aksies...net stil word.

Sometimes one needs to sit alone under the stars, thinking how one could have done things differently.

Lig Tydskrif

Die 'n ietsie meer. __Lig Tydskrif __ⓠ Llowel Thomas

Pinterest
Search