Hoenderpastei, Ek hou van myne met ’n lekker sous – dis veral perfek as jy dit saam met rys voorsit

Chicken and Ham Pie

korslose hoenderpastei

korslose hoenderpastei

Kalahari Hoender Pastei  (Kook en Geniet)

Kalahari Hoender Pastei (Kook en Geniet)

Hoender-en-spaghetti-pastei. ‘n Vinnige en maklike weergawe van ‘n hoenderpastei, terwyl dit boonop vullend is.

Hoender-en-spaghetti-pastei

Hoender-en-spaghetti-paste i Genoeg vir 6 mense HOENDER 1 heelhoender . 7 ml t) sout 2 ml (½ t) droë gemengde kruie 2 ml (½.

Blitsvinning in die mikrogolfoond. 6 tot 8 porsies. 1 blikkie tuna gedreineer, 1 middelslagui gerasper, 50 ml blatjang, 50 ml mayonnaise, 2 eiers geklits, 100 ml volroommelk, 1 groot pak (125 g) kaas-en-uie-tjips fyngedruk, 3/4 kop cheddarkaas gerasper. 1. Meng alle bestandele in mengbak 2. Spuit mikrogolfvaste tertbord van 20 cm met kossproei 3. Giet …

Tuna-en-tjips-tert in die mikrogolf

’n Tradisionele hoenderpastei maak die nostalgie in ’n mens wakker. Vul jou kombuis met geure van toeka se dae met hierdie lekker resep.

’n Tradisionele hoenderpastei maak die nostalgie in ’n mens wakker.

Uit die Huisgenoot toetskombuis:  Hoender-en-mieliepastei

Hoender-en-mieliepastei

Jy kan die oorskietrafeltjievleis ook net so op pasta voorsit.

6 porsies Bestanddele: 15 ml (1 e) olyfolie 8 hoenderporsies of een heel hoender 250 ml (1 k) hoenderaftreksel 1 lourierblaar 3 elk heel kruienaeltjies en wonderpeper korrels Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 2 uie, gekap 2 knoffelhuisies, gekneus 250 g sampioene, in skyfies gesny 15 ml (1 e) gedroogde gemengde kruie 125 ml (½ k) kookvloeistof van hoender Kors: 125 ml (½ k) melk 1 eier 125 ml (½ k) olie 250 ml (1 k) koekmeel ʼn knippie sout 10 ml (2 t) bakpoeier 1. Verhit ʼn bietjie van…

Hierdie maklik hoenderpastei is nie net vinnig om voor te berei nie, maar sal sommer ook jou sak pas.

Daar is mos niks so lekker soos ʼn geurige hoenderpastei nie!

Daar is mos niks so lekker soos ʼn geurige hoenderpastei nie!

Hoenderpastei

Hoenderpastei

Hoenderpastei

Hoenderpastei

Sit ‘n lekker tuisgemaakte ete voor en laat Pa só spesiaal voel • 4 porsies Bestanddele bietjie olie 2 uie, fyngekap 2 selderystingels, fyngekap knypie droë pietersielie 2,5 ml (½ t) vars knoffel, gekap 250 g (1 pakkie) sampioene, in skyfies gesny 300 g hamsteaks, in blokkies gesny 6 gaar hoenderborsies, gevlok 30 ml (2 e) koekmeel 375 ml (1½ k) hoenderaftreksel sout en peper na smaak 250 ml (1 k) room Aartappellaag 3 groot aartappels, geskil en in blokke gesny 750 ml (3 k) hoenderaftreksel…

Sit ‘n lekker tuisgemaakte ete voor en laat Pa só spesiaal voel

Die lekkerste hoenderpasteie

Die lekkerste hoenderpasteie

hoenderpastei - Google Search

hoenderpastei - Google Search

6 porsies 2 heel hoenders 4 hoenderaftrekselblokkies 2,5 ml (½ t) droë gemengde kruie bietjie olie 3 uie, gekap 1 knoffelhuisie, gekneus 250 g (1 pakkie) sampioene, in skyfies gesny sout en peper 60 ml (4 e) blatjang 60 ml (4 e) suurroom 800 g (2 x 400 g-rolle) skilferkorsdeeg 1 eier bietjie melkStel oond op 180 °C. 1. Giet genoeg water in pot sodat hoender bedek is en gooi aftrekselblokkies en kruie by. Kook tot gaar. Dreineer en laat afkoel. 2. Verhit olie en soteer uie, knoffel en…

Pinterest
Search