recipies

Collection by M S

9 
Pins
Venetia Heath Resep: 250g ham; 250g gerookte viennas; 2kop gerasperde kaas; 4 eiers liggies geklits; 1ui fyn gesny; 3 eetl koekmeel... Savory Tart, Ham, Recipies, Tarts, Recipes, Mince Pies, Pies, Hams, Tart

Korslose Souttert

Venetia Heath Resep: 250g ham; 250g gerookte viennas; 2kop gerasperde kaas; 4 eiers liggies geklits; 1ui fyn gesny; 3 eetl koekmeel; 500ml melk; biki droe mosterd (het gewone English mosterd gebruik); 2teel vars gekapte pietersielie. Meng alles saam ek bak @180 vir 50 minute. Daarsy!

 4 eiers , geskei 750 ml melk 50 ml wit suiker South African Recipes, Recipies, Kos, Deserts, Face, Recipes, Postres, The Face, Dessert

WOLKEPOEDING

Petro se WOLKEPOEDING 1 pak Marie beskuitjies Fyn aapelkooskonfyt... 4 eiers , geskei 750 ml melk 50 ml wit suiker Knypie sout Geroosterde klapper ( opsioneel ) ek het n koekie oor gekrummel Breek die beskuitjies in stukke . Plaas n derde in n groterige hittevaste glasbak . Stip die beskuitjies met klontjies konfyt . Herhaal die lae nog twee keer . Klits die eierwitte tot styf . Skep lepelvol daarvan op die beskuitjie en konfytlae dat dit wolkerig lyk - moenie dit platsmeer nie ! Verhit die…

My ma sal kaalvoet oor die Drakensberg loop vir suurlemoenmeringuetert. Ek maak graag in die somer vir haar hierdie roomyskoek as dit te warm is vir tert bak. Recipies, Weather, Warm, Lemon, Pudding, Desserts, Recipes, Tailgate Desserts, Deserts

Suurlemoenmeringue-roomyskoek

My ma sal kaalvoet oor die Drakensberg loop vir suurlemoenmeringuetert. Ek maak graag in die somer vir haar hierdie roomyskoek as dit te warm is vir tert bak.