Cremora Tert met 'n Verskil
Mikrogolf fudge
MILO EN KLAPPERBALLETJIES
Lui Hertzoggies
Kondensmelk suurlemoen tert
Apple Cream Cheese Rose Tarts
Pretty enough for a fancy party, yet tasty enough to make whenever you're craving some baked apple goodness.
KONDENSMELK MELKTERT
Kondensmelk-Grenadilla Tert
Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.
Kondensmelk-Grenadilla Tert
Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.
MILO EN KLAPPERBALLETJIES
Lui-huisvrou klapperys
Lui-huisvrou klapperys Neem ‘n mengbak, en gooi 500g versiersuiker, 400g klapper, 5ml vanilla geursel en ‘n blik kondensmelk daar in. Meng goed deur met ‘n houtlepel, die mengsels sal lekker styf wees. Verdeel in twee, druk die een gedeelte in ‘n gesmeerde houer (‘n glas oondbak werk altyd lekker) en voeg ‘n paar klein druppels voedselkleursel by die ander mengsel. Meng deur, en druk die gekleurde gedeelte bo-op die wit vas, sny in blokke, en bedien
MELKTERT – Boerekos – Kook met Nostalgie
Ek gee met graagte die resep, maar julle moet net maak soos ek dit hier vir julle gee. Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel. Vulsel: 2 blikke condensmelk 4 eetlepels botter of maragine 4…
Maklike mokka-lagiestert
As jy nie jou dag sonder ’n koppie koffie kan begin nie, sal jy baie hou van die koffielekkertes wat ons toetskombuis opgetower het.
Quick, simple and delicious Melktert
TANNIE LILI SE SJIFFON VLAKOEK
Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag deel ek hierdie dekadente Sjiffon vlakoek met julle. Dit is raadsaam om die vla ‘n dag voor die tyd te maak sodat dit goed koud is voordat dit gebruik word. Plaas ‘n klontjie botter op die warm vla en smeer oor die bokant en sit dan ‘n stukkie kleefplastiek stewig vas op die vla om ‘n velletjie te voorkom. RESEP KOEK 120 g koekmeel 40 g mielieblom 5 ml vlapoeier 5 ml bakpoeier 1 ml sout 5 eiers - geskei…