ń Ma se hand @amandavnwk love you mamma

n Ma se hand vee hare uit jou oë, trane van jou wang af en seer uit jou hart.

Vadersdag is om die draai! Kyk nét hoe spoggerig is dié aanhalingprent.

So waar ek kan my DAD enige iets vra, en hy is altyd da vir my! Ek is soooo blessed met die beste pa!

Lukas 12:6 Word vyf mossies nie vir twee stuiwers verkoop nie? En nie een van hulle is voor God vergeet nie.

Jy is soveel meer werd as 'n helel swerm mossies. En nie een van hulle is voor God vergeet nie.

Pinterest
Search