Tussen die lepel en die mond val die pap op die grond. Betekenis: Jou planne word dikwels verydel wanneer jy byna jou doel bereik het.

My ma se Afrikaanse spreukwoorde is altyd die beste, ons lag soms lekker daarvoor veral omdat dit so min gebruik word deesdae, as dit nie vir my ma was nie sou ek nie die helfte daarvan geweet het nie.

Damduiker #Afrikaans #WordDiction

Damduiker #Afrikaans #WordDiction

Konfoes... #Afrikaans #woordlys

Konfoes... #Afrikaans #woordlys

Leer Afrikaans, 15-Minuut-Afrikaans, tuisskool in Afrikaans, bokveld toe

Leer Afrikaans, tuisskool in Afrikaans, bokveld toe

as die jakkals die passie preek, moet die boer se ganse oppas | wees versigtig vir ’n skelm se vroom praatjies | Maroela Media | Waar kom daardie woord vandaan | Afrikaanse woordeskat

as die jakkals die passie preek, moet die boer se ganse oppas

Buitentoe of buitetoe? | Taalreëls | Beter Afrikaans

Belangstel of belang stel?

Pinterest
Search