Afrikaans

Collection by Mirie Kriek

37 
Pins
Mirie Kriek
  Best Bible Verses, Bible Words, Bible Scriptures, Uplifting Christian Quotes, Christian Messages, Hope In God, God Is Good, Jesus Quotes, Wisdom Quotes

1 Korintiërs 13:13 | DagelijkseBroodkruimels

Ons resten geloof, hoop en liefde, deze drie, maar de grootste daarvan is de liefde. 1 Korintiërs 13:13

Christelike Boodskappies: TROOS Prayer Verses, Bible Prayers, Bible Verses, Angel Quotes, Soul Quotes, Bible Emergency Numbers, My Redeemer Lives, Grieving Quotes, Afrikaanse Quotes

TROOS

TROOS Soos iemand wat deur sy moeder getroos word, so sal Ek julle troos. - Jes. 66:13 (1953 Vertaling) In elkeen van ons behoeftes kan ons séker daarvan wees dat ons Heer van Liefde áltyd met ons is, áltyd besig om ons te troos, op te hef en te versterk, selfs in die mees uitdagendste omstandighede en al is ons nie eens bewus daarvan nie. Die behoefte daaraan om vertroos te word, die duur en die diepte daarvan, verskil tussen elkeen van ons. Om van ‘n geliefde geskei te word, of dit deur…

Wees braaf en laat die verlede gaan. Wees sterk en los dit wat jou nie beskore is nie, agter jou. Wees vol vertroue dat die Here vir jou sal gee wat jou toekom op die regte tyd en op die regte plek. Hy weet altyd beter en Sy beste is die moeite werd om voor te wag. Positive Thoughts, Positive Quotes, Motivational Quotes, Inspirational Quotes, Good Night Prayer, Afrikaanse Quotes, Faith Prayer, Jesus Quotes, Good Morning Quotes

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Counselling TrainingBybelse Berading Opleiding Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Download Brochure Laai Brosjure Af Facebook Twitter Instagram Youtube Courses Biblical Counselling Skills Level 1 – Possible outcome Certificate in Theological Study as awarded by MINTS.edu. Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142) Course 2: Introduction to Biblical studies (BAB001) Course 3…

"Dit was nie die spykers wat Jesus aan die gehou het nie, dit was Sy liefde vir jou" (Jesus min my) (FB) Biblical Quotes, Bible Quotes, Bible Verses, Scriptures, Uplifting Quotes, Inspirational Quotes, Motivational, Heaven Quotes, Afrikaanse Quotes

"Dit was nie die spykers wat Jesus aan die #kruis gehou het nie, dit was Sy liefde vir jou" #Afrikaans (Jesus min my) #iBelieve (FB)

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Voetspore gedig ~ Mary Stevenson ~ Special Words, Special Quotes, Bible Verses Quotes, Encouragement Quotes, Scriptures, Scripture Verses, My Children Quotes, Inspirational Qoutes, Motivational

Voetspore gedig ~ Mary Stevenson ~

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.