Boontjie sop LM

Collection by Liza M

11 
Pins
 • 
10 
Followers
Skip the can - this Homemade Bean and Bacon Soup is hearty and filling and filled with veggies and chunks of bacon!: Skip the can - this Homemade Bean and Bacon Soup is hearty and filling and filled with veggies and chunks of bacon! Homemade Beans, Homemade Soup, Bean And Bacon Soup, Crockpot Recipes, Cooking Recipes, Cooking Tips, Bean Soup Recipes, Chili Recipes, Quick Recipes

Homemade Bean and Bacon Soup - Taste and Tell

·
33 reviews
·
1.5 hours
·

Skip the can - this Homemade Bean and Bacon Soup is hearty and filling and filled with veggies and chunks of bacon!

Boontjiesop met beesskenkel Bean soup with beef shank Cooking For Two, Easy Cooking, Healthy Cooking, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Cooking Ideas, Healthy Eating, South African Dishes, South African Recipes

Boontjiesop met beesskenkel

Vir my hoef daar net ’n effense byt in die lug te wees vir ’n verskoning om sop te maak. Hierdie dik, vullende boontjiesop is propvol proteïene en smaak en dit pas heerlik by vars brood en sout plaasbotter.

  Old Recipes, Cooking Recipes, Vegan Recipes, Homemade Donuts, South African Recipes, Savory Snacks, Winter Food, Soups And Stews, Chicken Recipes

TANNIE WILMA SE BOONTJIESOP - Food Lovers Recipes

TANNIE WILMA SE BOONTJIESOP 500g Sopvlies 500g gespikkelde suikerbone 125g Gesnipperde Bacon 1 groot ui fyngekap 2-3 wortels grof gerasper 2 aartappels grof gerasper 125ml Tamatiepuree (of 2-3 tamaties fyngesny) Metode: Bedek die sopvleis met water en kook tot lekker sag – indien jy ‘n drukkoker het so 45min. Haal uit die pot en […]

’n Bak stomende sop en ’n sny warm, varsgebakte brood is die beste winterkos. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Easy Cooking, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Healthy Soups, Savoury Recipes, Bean Soup Recipes

Boontjiesop met beesvleis

’n Bak stomende sop en ’n sny warm, varsgebakte brood is die beste winterkos.

  South African Recipes, Winter Food, Tasty Dishes, Almond, Recipies, Beans, Sweets, Snacks, Baking

Die Ultimate Boontjiesop

Jou ouma het dit gemaak, jou ma het ook, en jy het nie ‘n clue hoe nie… Moenie vrees nie, Skoor het dit uitgefigure, en hier volg die stappe. Maklik. Vanaand sit jy die bone in water,…

  Baie Dankie, Lasagna Rolls, South African Recipes, Recipies, Cooking Recipes, Beef, Soups, Food, Ideas

OUTYDSE BOONTJIESOP

Baie dankie vir die resep Sare du Randt Bestanddele 500 ml droe boontjies (week oornag in water) 1 Gekapte ui 10ml Olie 125g Spek 3 Aartappels in agtstes gesny 5ml Peper 1 Beef stock blokkie[...]

  South African Recipes, Fudge, Crockpot Recipes, Recipies, Food And Drink, Meet, Kos, Food Ideas, Pudding

Eisbein Boontjiesop – Boerekos – Kook met Nostalgie

Trooskos … winters genot 1 gerookte vark skenkel (eisbein) 1 pakkie gedroogte gespikkelde bone 1 aartappel grof gerasper 1 ui fyn gekap 2 lekker ryp tamaties – opgekap 3 el blatjang 1 p…