School

Collection by Minette Smit

10 
Pins
Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te vertaan. Hierdie  digitale plakkaat bevat inligting oor - Dae van die week - Maande van die jaar - Seisoene.

Dae en Maande van die jaar

Alfabet en Klanke

Alfabet en Klanke

Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.

Ek wou al lankal hierdie dobbelstene maak. Daar is niks so lekker vir kinders as om te speel terwyl hulle leer nie. Hierdie dobbelsteen speletjie is genotvol en vol herhaling sodat die klanke mooi kan gevestig word. Vir 'n kort rukkie is dit verniet beskikbaar.

Nog 'n verniet speletjie!

Drukbare bladsye (printables) | My klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen

Drukbare bladsye (printables)

Ek het begin om dokumente by die gewone skrywes in te voeg (soos die een met sigwoorde). As jy na die “search”-blokkie (sien regs bokant die lysie skakels) gaan, behoort jy verskillend…

Hersien die klanke.

Kom ons hersien die klanke…

[Dubbel-, twee- en drieklank muurkaarte] Spel oefeninge Hier is ‘n paar idees om tydens klankvaslegging te gebruik. Doen dit alles in ‘n werkboek of op los blaaie. Beloon goeie werk en spog ‘n bi…

onthou b en d | My klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen

onthou b en d

Vorm die “als reg” (“okay”) teken met die vingers en sit die hande voor jou neer…of druk die gebalde vuiste teen mekaar. Naamkaartjies Deskplates b-en-d Druk b en d i…