SOUTH AFRICAN: Samosa

Food Wanderings: Lentil Stuffed Samosas – Dal ke Samose a Guest Post by Journey Kitchen

Traditional South African Roosterkoek

Traditional South African Roosterbrood grilled bread eaten with honey butter sounds yummy!

Pampoenkoekies met stroop

Pampoenkoekies met stroop, Baie van ons maak pampoenkoekies as 'n bygereg, maar tradisioneel is dit as nagereg voorgesit.

Pietie se Lasagnepot - WegSleep

This beefy, cheesy skillet meal is a little bit like lasagna and cabbage rolls got married. Hearty ground beef and tender cabbage are simmered in juicy tomatoes (giving you all the wonderful flavor of a

Uit Landbou Weekblad! Grenadella Tert 2 x 48 g pakkies grenadellajellie 250 ml kookwater 1 x 410 g blik yskoue, ingedampte melk 1 x 115 g blik grenadellapulp 1 x 200 g Tennisbeskuitjies Maak jellie met kookwater aan - laat staan tot kamertemperatuur is. Die jellie moet begin dik word, maar nie stol nie. Klits ingedampte melk tot styf. Voeg jellie by en klits goed saam. Voeg pulp by en klits weer. Pak beskuitjies in groot tertbord. Skep tertvulsel op beskuitjies. Smeer gelyk. Verkoel tot…

Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf.

Rooi Fluweel Koek in nuwe @Sarah Det Tydskrif Augustus uitgawe nou te koop! Besoek www.sarie.com vir nog kos inspirasie

SARIE- Red Velvet cake-Jy kan die koek ook in kolwyntjiepanne bak. Verdeel die beslag tussen die 20 – 24 holtes van ’n standaardpan. Bak vir sowat 20 – 25 minute of tot gaar.

Kry jou gratis resepteboekie met 48 resepte uit die gewilde TV-reeks, Die Nataniël Tafel, saam met jou Januarie-uitgawe van SARIE (17 Desember op die rak).

Kry jou gratis resepteboekie met 48 resepte uit die gewilde TV-reeks, Die Nataniël Tafel, saam met jou Januarie-uitgawe van SARIE (17 Desember op die rak).

From Reuben’s, Executive Chef Reuben Riffel serves up his take on this guy favourite – the Deli Burger.

From Reuben’s, Executive Chef Reuben Riffel serves up his take on this guy favourite – the Deli Burger.

Surf & turf’  ’n Repie spek rondom ’n mossel sorg vir net daai ekstra bietjie sout, en dit maak van dié gereg ’n wenner.  Jy benodig  (vir 5...

Surf & turf’ ’n Repie spek rondom ’n mossel sorg vir net daai ekstra bietjie sout, en dit maak van dié gereg ’n wenner.

Pinterest
Search