Vryheid, Gelykheid en Boendoekos Hierdie resep kom van my assistent Cara se ouma Estelle Rademeyer, wat dit om en by in 1964 in ’n vrouetydskrif gekry het. Die poeding het nie ’n naamgehad nie, maar volgens die berig is dit gereeld vir gaste in ’n hotel op Queenstown voorgesit. Só het die naam hotelpoeding ontstaan.

Hotel Poeding Die poeding het nie ’n naamgehad nie, maar volgens die berig is dit gereeld vir gaste in ’n hotel op Queenstown

8 Minuut Jogurtkaaskoek

8-minuut-jogurtkaaskoek

Mikrogolfkaaskoek: 1 blik kondens, 500 ml jog, wit sjok, geur en kleur met suurlemoensap of na keuse. Verkil uur in yskas, Gooi uit.

VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL (Kan koekie drukker gebruik) 250g botter 1/2 k klapper olie 1/2 k kookolie 1 k maizena 1 k versiersuik...

VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL (Kan koekie drukker gebruik) 250g botter 1/2 k klapper olie 1/2 k kookolie 1 k maizena 1 k versiersuik...

Die rolletjies koekdeeg kan ook vir tot drie maande in die vrieskas gehou word, reg om in sirkels gesny te word vir die bakslag. Boonop sal die rolletjies deeg verveelde vakansiekinders ook ’n goeie rukkie besig hou. Ons het die deeg in 3 verdeel …

Sjokolade en marie beskuitjie- fudge

Sjokolade en marie beskuitjie- fudge

My ouma het dit altyd vir ons gemaak toe ons klein was. Het dit nou die dag vir die eerste keer gemaak en dis ’n absolute wenner!

Rolo-koekies | SARIE

ʼn Foto het my oortuig om sulke koekies te probeer maak. En dis toe baie maklik – jy vou net ʼn Rolo toe in eenvoudige sjokoladekoekiedeeg.

MAKLIKE ZOO KOEKIES

Any South African worth their salt knows about Zoo Biscuits. remember the crunchy sugary goodness with the vague ani.

Ouma Leen se Roomfrikkadelle

Plaaskombuis 3 - Ouma Leen se roomfrikkadelle

Ouma Leen se Roomfrikkadelle

Pinterest
Search